Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Gunther Pakendorf vertaling

Ingeborg Bachmann. Vertaling in Afrikaans.

12 June 2021 By Versindaba

  Ingeborg Bachmann (1926-1973). Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf.   Die groot vrag Die groot vrag van die somer is gelaai, in die hawe is die sonneskip se seile al gehys, wanneer die seemeeu agter jou nou val en krys. Die groot vrag van die somer is gelaai.   In die…

Read More

Ingeborg Bachmann. Vertaling in Afrikaans.

10 June 2021 By Versindaba

  Ingeborg Bachmann (1926-1973). Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf.   Enigma vir Hans Werner Henze uit die tyd van die Ariosi   Niks sal meer kom nie. Lente sal nie meer gebeur nie. Duisendjaar oue almanakke voorspel dit vir almal. Maar ook somer en daarbenewens, dít wat sulke goeie name soos…

Read More

Ingeborg Bachmann. Vertaling in Afrikaans

10 June 202110 June 2021 By Versindaba

  Ingeborg Bachmann (1926-1973). Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf.   Opgeskorte tyd   Daar gaan moeiliker dae kom. Die voorwaardelik opgeskorte tyd word sigbaar op die horison. Jy sal binnekort jou skoene moet vasmaak en die honde terugjaag na die werf in die vlei. Want die vis se binnegoed het droog…

Read More

Rudolf Hagelstange. Vertaling in Afrikaans

23 May 20218 June 2021 By Versindaba

  Rudolf Hagelstange (1912-1984). Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Gunther Pakendorf   By die swart Baptiste   In Charlottesville, in Virginia, het ek op `n dag by die swart Baptiste die  vriendelikste Christene sedert jare ontmoet. By die kerkdeur al staan een my en inwag, en ek moet `n kaart vir hulle invul:…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon