Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Heilna du Plooy gedig

Heilna du Plooy: Desember 2020

18 December 2020 By Versindaba

  Desember 2020   Die jaar het in homself in ingesink, die tyd het uitgevloei en ingekrimp met alles bleker en stiller in die oë bo die maskers en hande wat ontwykend wink.   Maar infrastruktureel stu alles voort, onstuitbaar en geprogrammeer tot wins in ’n feestyd leeg van herkoms en sin met kleure en…

Read More

Heilna du Plooy. Seesuite 5

11 November 202012 November 2020 By Versindaba

  Seesuite 5   Die see   Die see is ‘n wit geruis, dit doof ander geluide uit. Langs die see hoor jy net die see; hoor jy hoe van oer tot nou, van heinde tot hier   die water in lengte en breedte en diepte en hoogte, in wydte en weidsheid bly stuwe en…

Read More

Heilna du Plooy. Seesuite

10 September 20206 October 2020 By Versindaba

  Seesuite 2020   Ná-gepraat Vir/na N.P. van Wyk Louw   ons’t weggegaan en ons bewoon ’n windvervulde huis reg langs die see ons vensters kyk nou elke dag met wye oë na oop-eindigheid:   deurskynend, alles onder hierdie son, al ons liefdes en letsels ylheid en lig in saffier en diep toermalyn in akwamaryn…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Heilna du Plooy

10 April 20202 April 2020 By Versindaba

      Ná-gepraat Vir N.P. van Wyk Louw   ons ’t weggegaan en ons bewoon ‘n windvervulde huis reg langs die see ons vensters kyk met wydoop oë uit op al die dae se oop-eindigheid:   deurskynend, alles onder hierdie son, al ons liefdes en letsels ylheid en lig in saffier en diep toermalyn…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon