Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hennie Maartens gedig

Hennie Maartens. nuwe jaar

31 December 2024 By Versindaba

  nuwe jaar   onvoorspelbaar is die nuwe jaar maar onvermydelik kom die jaargety ons is nie van die oujaar se bagasie gespaar want die bekende sal in die onbekende bly gedy   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Hennie Maartens. herdersvelde

23 December 2024 By Versindaba

  herdersvelde   ons staan op die ope herdersvelde digby bethelehem wagtend op die wonder maar daar is geen engelekoor te verwagte want geloof is gegrond op die onsigbare wonder   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Hennie Maartens. agterdog

12 December 2024 By Versindaba

  agterdog   assad van sirië vlug nie na teh(g)ran maar word in moskou as ou vriend aanvaar veilig by putin word hy nie verban dus het hy geen agterdog voorwaar   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Hennie Maartens. Water

9 December 2024 By Versindaba

  WATER   wanneer waterkrane simboliek word het die grondwet nul en geen waarde tog het god die water werklikheid laat word en in christus het sy lewegewende water nog meer waarde   © Hennie Maartens, 2024    

Read More

Hennie Maartens. voyager een

14 November 2024 By Versindaba

  voyager een   die eensame eksplorasie van yoyager een is ‘n selsame soeke na lewe  op ander planete met hierdie unieke interplanetêre beweging alleen word hierdie droom gelewe wat aan die mensdom klewe   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Hennie Maartens. Hooglied-liefde

22 October 2024 By Versindaba

    Hooglied-liefde   salomo sal oor sy vrouens kan sing al is dit te veel om op te noem maar daar is tog een soos heuning wat met haar ikoniese liefde kan roem   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Hennie Maartens. apokalips

1 August 2024 By Versindaba

  apokalips   terwyl die aarde vergaan verloor die maan sy wentelbaan terwyl die son sy krag verbeur word die aardse lewe versteur   © Hennie Maartens, 2024

Read More

Hennie Maartens. 2 kwatryne

23 July 2024 By Versindaba

  seismograaf   seismografiese seine verklap geheime moeder aarde wil in trurat tol met die maan se seine draai die kern soos ‘n seismiese mol   © Hennie Maartens, 2024   **   rugby   ‘n hadida vlieg oor ‘n volgepakte stadion terwyl vlermuise in die elektriese son baljaar sit toeskouers soos mense wat verjaar…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon