Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: IL de Villiers

Huldeblyk.IL de Villiers (Cas Vos)

30 September 200930 September 2009 By Marlise Joubert

IL de Villiers – skerpsinnig en kleurryk Cas Vos   Die dood laat ʼn mens met sagte oë na ander kyk. Veral as jy en die oorledene dikwels oor die kronkelpaaie van die lewe gepraat het. Dit was veral laataand gesprekke oor die foon. Oorgesprekke. Nadink woorde. Wyse woorde. Woorde vol sterstof. Ek hoor nog…

Read More

Huldeblyk.IL de Villiers (Charl-Pierre Naudé)

29 September 2009 By Marlise Joubert

Nog ‘n skrywer het die pad gevat. Charl-Pierre Naudé   Die verse van I.L. de Villiers was van die eerstes wat ek ooit gelees het. Ek was nog op skool, dit was dekades gelede.   I.L. de Villiers was ‘n omstrede man. Met alles waarvoor hy gestaan het kon almal nie altyd saamstem nie. Maar hy…

Read More

Huldeblyk.I.L. de Villiers (Joan Hambidge)

28 September 20091 October 2009 By Marlise Joubert

Deur: Joan Hambidge                   I   In my jongste bundel Vuurwiel (Human & Rousseau) verskyn daar twee verse vir die digter I.L. de Villiers. Die eerste is ‘n parodie van sy bekende “Huisbesoek” en die tweede gedig “Wederom” het ek geskryf nadat ek die mens in lewende…

Read More

I.L. de Villiers oorlede

28 September 200928 September 2009 By Marlise Joubert

Dit is met spyt dat Nuuswekker vanoggend die afsterwe van I.L. de Villiers, een van ons mees bekende en geliefde digters, moet bekendmaak. Hy is Saterdagaand gedurende sy slaap oorlede. Izak de Villiers het in die Paarl grootgeword en aan die Hoërskool Paarl Gimnasium gematrikuleer. Nadat hy hom as predikant bekwaam het, het hy vir 19…

Read More

‘n Ringdig vir Vrouedag!

10 August 200910 August 2009 By Marlise Joubert

Nou ja, toe. Gister was Vrouedag en só is dit goed en is dit reg. Ek kan my beswaarlik ’n man indink wat nie met akklamasie die vroue in ons geledere sal wil toejuig (en koester) nie. Soms weliswaar met geknersde kake of bedremmelde gemoed, maar objektief beskou is dit immers vroue wat die aanhou en…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons
  • Koos de Wet. Pollenys
  • Erwin Rode. Die opvaart van die afvalliges
  • Betani Wiese. Tuin
  • Miel Vanstreels. Journaal

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  2. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  3. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  4. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  5. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon