Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Jan Pretorius

Jan Pretorius. Daar

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 28 – Konkavuur https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Daar   Waar sprankies liefde stil bestaan, maar koper vonke skril verskiet; getinte vlamme suis uit niet, vind ek in my skraal verstaan   vae troos en koestering. Verslae soos ek was, stom, kan ek na flikkerings tas om deur verlatenheid te dring.   © Jan Pretorius, 2026  

Read More

Jan Pretorius. Naspel 2026

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 24 – Windpomp en vlakte https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Naspel 2026   Ek gaan ewe verwaand langs ʼn plaasdam staan – vergeefs, dis droog. Ek skiet tóg – die klip vlieg hoog, draai skerp en Artemis dof uit hitte tot in warm stof.   © Jan Pretorius, 2026  

Read More

Jan Pretorius. Roggeveldse silwer aand

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 10 – Stofstraat. Sutherland. https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Roggeveldse silwer aand   Die middag het gevries in vrees en skrik met elke klein geluid en saans moet almal binne wees – geketting-en-gesluit.   Rou riool in ʼn moddersloot laat die silwer skemer stink; in ʼn stofstraat sien jy klein en groot by ʼn tenkwa tou…

Read More

Jan Pretorius. Orycteropus afer

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Orycteropus afer   Ek raak onbesuis bewus dat daar ʼn gevroetel in die heelal is; ek fokus flink my teleskoop en sien ʼn erdvark waggel-loop. Sy stert se sleep is baftablou, terwyl hy gitswart gate grou – hy dolwe oral newels om, maar toe staan ek…

Read More

Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

27 August 202421 January 2025 By Versindaba

        Resensie: Stil gesprek: Gedigte by die foto’s van Geo Jooste deur Jan Pretorius. Naledi, 2024. ISBN: 978-1-991256-89-8 Resensent: Marlies Taljard   Stil gesprek: Gedigte by die foto’s van Geo Jooste bevat, soos die titel aandui, gedigte wat in gesprek tree met natuurfoto’s. Die bundel is pragtig op duursame papier uitgegee deur…

Read More

Nuwe Bundel. Jan Pretorius: Stil gesprek

25 June 2024 By Versindaba

Stil gesprek Jan Pretorius Stil gesprek is ’n pragtige publikasie wat bestaan uit 24 oorspronklike ekfrastiese gedigte van die bekende opvoedkundige en akademikus Jan Pretorius, wat geskryf is na aanleiding van die internasionaal bekroonde natuurfotograaf Geo Jooste se natuurfoto’s wat in volkleur aan die keersy van die gedigte afgedruk word. Die sirkelmotief van lewe en…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon