Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: knapsekêrels pieter fourie

Resensie: Knapsekêrels (Pieter Fourie)

2 July 201728 June 2018 By Versindaba

knapsekêrels deur Pieter Fourie. (Naledi, 2017, ISBN: 978-0-928316-77-3, Formaat: Sagteband, 143p.) Resensent: Amanda Lourens Fourie se knapsekêrels wat onlangs as ’n lieflik versorgde bundel by Naledi verskyn het, is onomwonde een van die groot digterlike verrassings van die laaste paar jaar. Fourie, wat met hierdie bundel die status verkry as die oudste debutant in die…

Read More

Onderhoud met Pieter Fourie (Knapsekêrels)

17 May 201717 May 2017 By Versindaba

Pieter Fourie gesels oor sy debuutbundel Knapsekêrels met Louis Esterhuizen   Pieter, van harte geluk met hierdie debuut van jou. Op 77-jarige ouderdom maak dit jou eensklaps  die oudste debutant in die Afrikaanse digkuns. Tog het hierdie gedigte nie eers in onlangse tye tot stand gekom nie. Vertel ons dus so ietsie van die voorafgeskiedenis,…

Read More

Nuwe publikasie: Knapsekêrels (Pieter Fourie)

16 May 2017 By Versindaba

knapsekêrels pieter fourie Die gedigte in hierdie debuutbundel handel onder meer oor ‘n byna uitgestorwe plattelandse lewe met tradisionele gebruike en ambagte. Tog word dit haarskerp en klokhelder verwoord sodat ook die moderne stadsmens aanklank daarby kan vind. Hy skryf ewe meevoerend oor die stad (Kaapstad) se leefruimte. Daar is ook aktuele gedigte oor Suid-Afrikaanse…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon