Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Louis Esterhuizen

Marlies Taljard: Ons is die mitemakers

27 June 2016 By Marlies Taljard

Wanneer literêre tekste ter sprake is, impliseer die term mitologisering onder andere die interpretasie en weergawe van ʼn bepaalde wêreldbeeld. Veral in poëtiese tekste waarin oor die aard van die skryfhandeling besin word (Ars Poëtica) hang die mitologisering van gebeure dikwels saam met die verwysing na die oorsprong van die woord, wat ook die Woord…

Read More

Onderhoud met Marlene van Niekerk. Die aarde as oester en ander skryfkundes

16 June 201624 June 2016 By Versindaba

Louis Esterhuizen gesels met Marlene van Niekerk oor die digkuns LE: Marlene, baie dankie vir hierdie geleentheid om aan die hand van ‘n paar vrae oor ons digkuns te kan gesels. Ek weet nie of jy met my sal akkoord gaan nie, maar my indruk is dat daar die afgelope jare ‘n toenemende aantal uiters…

Read More

Marlies Taljard: In die begin was die woord ʼn naam wat uit sy nate bars

11 June 2016 By Marlies Taljard

                          Hierdie blog is deel van ʼn reeks rondom die Ars Poetica’s van digters wat onlangs gepubliseer het. In hierdie en die volgende paar blogs bespreek ek eers temas wat dikwels in Ars Poetica-gedigte voorkom. Daarna sal ek gedigte bespreek van afsonderlike digters,…

Read More

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 2)

3 July 20156 July 2015 By Versindaba

In Deel 1 het ek gebruik gemaak van ’n Boeddhistiese invalshoek om Indra se Net aan te dui, ’n sentrale metafoor rondom Interkonneksie (Interconnectedness of Interconnection). Verder het ek hierdie metafoor aangewend om die verband tussen ’n sosiale medium soos facebook en Interkonneksie  aan te dui. Die fenomenale interkonneksie tussen fb-gebruikers is op ’n kragtige…

Read More

Wicus Luwes. Bedevaartslied vir ‘n Enkeling

20 March 201525 May 2015 By Versindaba

‘n Bedevaartstog of pelgrimstog is ‘n snaakse gedoente om te beplan of om voor in te pak. Die bagasie is eintlik al klaar gepak. Dit moet miskien net afgestof word. ‘n BEDEVAARTSLIED om kwart voor drie en hoe geyk die geheue wat soveel sagter as ‘n gister jul gordyn eenkant toe druk. Op dié reis…

Read More

Wicus Luwes. Dans en ander ritmes

18 January 201529 June 2015 By Versindaba

“A bit like indoor windsurfing,” was my pêl se reaksie toe ek hom vra hoe hy die dans ervaar het. Die Engelse outjies in my omgewing het nie eintlik vas gedans nie, so dit was ‘n nuwe ervaring vir my pêl. Tydens ons studies het ons gereeld sulke ‘indoor windsurfing’-aande of dansaande by verskillende koshuise…

Read More

Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede

12 September 201313 September 2013 By Versindaba

‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa uitgegee word.  Met dié pretloop is daar sommer ‘n hele trop digters wat die wandeling meemaak, te wete Andries Bezuidenhout,  Zandra Bezuidenhout, Clinton V. du Plessis, Hans du Plessis, Heilna du Plooy, Louis Esterhuizen,  Joan Hambidge,…

Read More

Interview with Donald Dunbar/ Onderhoud met Donald Dunbar

5 February 20135 February 2013 By Versindaba

Interview with Donald Dunbar, winner of the 2012 Modern Poet Series  By Louis Esterhuizen * Donald Dunbar co-curates the reading series If Not For Kidnap and teaches poetry to future chefs at Oregon Culinary Institute.  Fence, who released his first full collection,   Eyelid Lick, as the 2012 Fence Modern Poets Prize winner. Stylistically, the book is a…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Krige Visser. Aantrekkende naak
  • Digtersprofiel: Lucie Möller
  • Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde
  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon