Tweeluik NP van Wyk Louw, vyftig jaar later I Die hekke lê oop, die hoekpale omgestoot. Niemand kom na buite of gaan binnetoe – in iedere skuilte smul die eens gevreesde nou as vertroueling aan elke kouseltjie wat in die rondte gestuur word. Kyk, die hekke lê oop, die grensdrade slap. Ongediertes loop vry in…
Tag: Louis Esterhuizen
Resensie: Die gladde stiltes in glas (Louis Esterhuizen)
Die gladde stiltes in glas. Louis Esterhuizen. Protea, 2020. Resensie: Alwyn Roux Louis Esterhuizen se elfde digbundel, Die gladde stiltes in glas (2020), bestaan uit drie afdelings, naamlik “Steierwerk”, “Buiteligmusiek” en “Grondwaarts”. Die motto tot afdeling een is ontleen aan Milan Kundera se roman The Unbearable Lightness of Being (1984): Anyone whose goal is…
Louis Esterhuizen. Die glasblaser (Stemgreep)
Die glasblaser Voor ’n hoogoond staan hy, bring die blaaspyp se mondstuk stadig na sy lippe – speel met ’n oeroue geduld die eerste note van ’n melodie sonder klank. In die oond vonk ’n sterrestelsel uiteen en kyk hy op, gewaar hy die heelal van lank gelede: die trae lig van ’n ander…
Nuwe bundel. Louis Esterhuizen: Die gladde stiltes in glas
Louis Esterhuizen Die gladde stiltes in glas Digter en resensent Nini Bennet het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: “Hierdie bundel betrek glas as uitgebreide metafoor in al sy betekenisassosiasies, byvoorbeeld, lig, water, klip, rots, sterre, prismas, kristal, ensovoort. Glas is sterk, dog broos en breekbaar. Verse oor die natuur, die liefde en die…
Gedigte vir Breyten Breytenbach: 16 September 2019
Breyten Breytenbach.”Pensief” Grafika, DWV Vir Breyten Breytenbach met sy 80ste verjaarsdag op 16 September 2019 Liewe Breyten, hiermee wens Versindaba jou geluk met die vername jarigheid vandag. Uit verskillende oorde het ons ʼn paar bydraes vir jou versamel (alfabeties vlgs van) as ʼn gebaar van waardering deur jou mededigters en ook om hopelik ʼn bietjie…
Yves T’Sjoen. Afrikaanse literatuur en de institutionele rol van de boekhandelaar
Yves T’Sjoen, Athol Fugard & Louis Esterhuizen (sept. 2011) . Afrikaanse literatuur en de institutionele rol van de boekhandelaar Bij het afscheid van de boekwinkelbestuurder Louis Esterhuizen . Literair veldonderzoek Schrijvers en uitgevers, critici en vertalers, fondsredacteurs en letterkundigen. Ze krijgen in het hedendaagse literatuurwetenschappelijke onderzoek aandacht voor hun institutionele rol in het vertoog over…
Marlies Taljard: voelend ʼn pad deur die vis vind
Patricia Wauch skryf oor die metafiksionele praktyk as dié praktyk van “fictional writing which self-consciously and systematically draws attention to its status as an artifact in order to pose questions about the relationship between fiction and reality” (In: “Metafiction: The theory and practice of self-conscious fiction”, 1984). Hierdie praktyk is – soos ek in drie…
Louis Esterhuizen. “Puin en as”
Andries Bezuidenhout se gedig “In Wellington brand ‘n klavier – ‘n Verleentheidsgedig” en veral die reaksie daarop, is volgens my een van die belangrikste interaksies in ‘n lang tyd op hierdie webblad. Kom ons neem die gesprek verder … Puin en as Alles van waarde is weerlo0s Lucebert In Wellington word ‘n oudste saal…
