Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Louis Esterhuizen

Spieëlmaats

3 August 20093 August 2009 By Marlise Joubert

Aangesien ons hierdie naweek die derde maand van die webblad gevier het, is ‘n meer persoonlike Nuuswekker seker in orde … En wat ‘n wonderlike 3 maande was dit nie! So is daar die daaglikse besoekerstal wat lag-lag meer is as die gemiddelde oplaag van ‘n digbundel; die entoesiastiese terugvoer vanuit soveel verskillende oorde; die…

Read More

Andries Bezuidenhout. Teen digterlike tangverlossings

15 July 20094 September 2013 By Versindaba

(… of dalk eerder narsissistiese notas oor waar my liefde vir poësie miskien vandaan kom, al stel niemand waarskynlik daarin belang nie – and good on them!)   ‘n Vraag wat Louis Esterhuizen nou die dag vra sit my aan die dink oor waar my liefde vir gedigte vandaan kom. Hoekom koop mense digbundels? Of erger,…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Rowwe naweek in Kaapstad

2 June 20094 September 2013 By Versindaba

Wat ʼn wonderlike naweek in die Kaap! En rof. Ek het Vrydagmiddag klas in Stellenbosch bygewoon en na die tyd ʼn drankie saam met my dosente en klasmaats geniet. Soos ware sosiale vlinders het ek en Irma Saterdagoggend die bekendstelling van Louise Viljoen se boek oor Antjie Krog se werk by Protea Boekhuis op Stellenbosch…

Read More

Onderhoud met Luuk Gruwez

1 April 20095 September 2011 By Marlise Joubert

Om blare aan ‘n boom te hang Luuk Gruwez in gesprek met Louis Esterhuizen     Luuk Gruwez (gebore in 1953) is tans een van die bekendste (en mees gewilde) digters in Vlaandere en Nederland. In 2007 verskyn Bandelose gedigte: 1977 – 1990 by Praag Uitgewers en bevat ʼn keur uit sy poësie wat deur…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Pierce van Tonder. Drumpel
  • taki du plessis. NPvWL
  • taki du plessis.  Sonnet vir NP
  • Margaret Cordier-Biermann. My land het nou geword
  • AVBOB Persverklaring: Wenners van AVBOB Poësiekompetisie

Nuutste kommentaar

  1. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

  2. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  3. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  4. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  5. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon