Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 March 20104 September 2013

Andries Bezuidenhout. Oopmond in beeld en Facebook

Johannes Prins het ‘n paar foto’s geneem, sommer so op die verhoog, tydens Oopmond by die Woordfees.

Jo Prins
Ronel Nel praat strategie. Foto: Jo Prins

Hier bo sit ek (DJ Stotterman) saam met Ronel Nel (Ingrid Dronker). Vroeg reeds word strategie bespreek en logistiek beplan, veral verversings, waarsonder die kreatiewe proses nie kan vloei nie.

Jo Prins
Danie Marais en John-Henry Opperman van Klopjag. Foto: Jo Prins

Danie Marais (NP van Lykskou) praat oor musiek saam met John-Henry Opperman van Klopjag.

Jo Prins
Niel van Deventer. Foto: Jo Prins

Hier lees Niel van Deventer (Breyten Lykverdag) van sy nuutskeppinge voor.

Jo Prins
Ingrid Dronker. Foto: Jo Prins

Laastens, Ingrid Dronker lees ‘n gedig voor. Rock ‘n roll!

Nou het Oopmond ‘n gat op Facebook ook. Gaan sluit gerus aan, blaai deur die foto’s, lewer kommentaar.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Postkoloniale malaise uit die water geblaas
Oortjies net-net bo die water →

7e gedagtes oor “Andries Bezuidenhout. Oopmond in beeld en Facebook”

  1. Johannes van Jerusalem says:
    20 March 2010 at 11:30

    weskuslady – Die Koggelaar (onse Louis die Laeveldleeu, as ek reg onthou), Dokter Death, die Skaam Lip … allawêreld, ek onthou nog daai wilde Oudtshoorn-uitvaagsels …

    Reply
  2. Nardus du Plooy says:
    19 March 2010 at 20:19

    David Bra – jy’t vergeet wat is fun! Dink op jou voete! Dink op jou voete! Al is hulle van klei….

    Reply
  3. weskuslady says:
    16 March 2010 at 11:04

    ek dink dawid het vergeet/verleer dat mens pret kan hê met poësie! oopmond was ‘n uitstekende vertoning. dit het my laat dink aan die Bekgevegte destyds by die KKNK waar die shows totaal uitverkoop was & die volk wat nooit of selde poetry lees, dit gate uit geniet het. en waarskynlik/hopelik as gevolg daarvan tot die Afrikaanse digkuns ‘bekeer’ is! toe was daar ook ‘ander name’ soos Die Koggelaar, Dokter Death, Die Skaamlip, Protea, Rocky, ens. Kan ook nou nie al die name meer onthou nie. Oopmond het iets méér om die lyf vandag – die liriek kom by. Alles impromptu. Poësie kan dus gelees word, bepraat word, voorgelees word, gesing word, geskreeu word …ge-slam word dat jou ore tuit, inderdaad. dit gaan hier om die WOORD, om die gedig, wat jy daarmee op kreatiewe wyse kan vermag, die digter se naam is irrelevant op daardie verhoog – ‘n alias gee maar net ekstra kleur aan die reikwydte van poësie.

    Reply
  4. Jo Prins says:
    16 March 2010 at 10:20

    nee ek stem saam met dawid. dis seriaaas business dié poetry stuff. mens moenie neuk met die goed nie!

    Reply
  5. Andries Bezuidenhout says:
    16 March 2010 at 07:14

    Dawid, ek was heel ongemaklik oor die hele spulletjie. Voor die eerste vertoning in Potchefstroom het ek amper onttrek. Maak dit nie ‘n gekspul van gedigte nie? My ondervinding daarvan was toe heel anders. Gee dit ‘n kans.

    Reply
  6. Ronel Nel says:
    15 March 2010 at 19:20

    Ag broer. Have some fun met die woord… En kom kyk na een, dan praat ons weer.

    Reply
  7. Dawid Jones says:
    15 March 2010 at 17:41

    Lyk maar na ‘n studentikose spulletjie – Ingrid Dronker, DJ Stotterman, Breyten Lykverdag – come on!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d