Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 March 20161 March 2016

Nicolette van der Walt. Roosdig

Roosdig

.

In die skemergloed, in die skrape

aan die dag se gekwesde voet,

het vader Ludwig die sierkleed

van ’n roos vermoed:  alarmrooi,

ligtend gelaag teen die naderende nag

met sy sterklitse en maan.

.

Hy het na die snysel in sy palm gestaar,

dit teen horison en vlam beskou,

en in die kweekhuis van sy hande

kroonblaar en nektar konsentries

daarom tot vuurknop, geurkruik

en kokarde vir Venus gevou.

.

Selde nog is verwonding so perfek

tot septer geskulp – digters,

minnaars en rouklaers knieknik voor haar.

.

© Nicolette van der Walt / 2016

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

Nicolette van der Walt. Hyperion →

2e gedagtes oor “Nicolette van der Walt. Roosdig”

  1. Nicolette van der Walt says:
    13 March 2016 at 11:55

    Dankie, Marli.

    Reply
  2. Marli says:
    8 March 2016 at 16:43

    Pragtig

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. dirge
  • Willem M. Roggeman.
  • Miel Vanstreels. Die jare
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? – “Die skuld wat bloed betaal” (Sandra Skinner)

Nuutste kommentaar

  1. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

  2. Alwyn Roux on Kan iemand help?4 March 2026

    Hierdie is die werk van Hennie Meyer.

  3. Petra Pienaar-Nel on Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon3 March 2026

    Uit watter bundel kom die gedig oor Leopold?

  4. Thurston Cooper on Thurston Cooper. Stink Voete2 March 2026

    Trots om te sien dat my gedig “Stink Voete” vandag op Versindaba verskyn het. Dankie aan Marlies Taljard vir die…

  5. Rene Bohnen on Kan iemand help?28 February 2026

    Dit lyk soos Hennie Meyer (Winkel van Wanklanke) se werk, hy het sulke vuurhoutjieboksies gemaak vir 'n projek, ek dink…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d