Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 January 201723 January 2020

Nuuswekker. Sluipdigter terroriseer supermark

bread-poetryjpg

 

Die winkelbestuurder van  die Tesco Supermark in Coventry (Engeland) sit met ‘n interessante probleem, naamlik ‘n sluipdigter wat gedigte op strategiese plekke in die winkel laat. Meestal met ‘n negatiewe konnotasie ten opsigte van die bepaalde produkte, soos die gedig “Deer” deur Kenneth Rexroth, met die trefreël: “They hurt no one but themselves” by die vleisafdeling gelaat is.

Vantevore is daar glo ook anonieme boodskappe op die rakke vir verslankingsprodukte gelaat wat proklameer: “You don’t need these chemicals” en: “STOP counting calories! YOU LOOK GREAT”.

Volgens die Coventry Telegraph is ‘n grootskaalse soektog van stapel gestuur na die sogenaamde  Supermark Shakespeare in hul midde. Aangesien die winkel in Cannon Park (Coventry) glo na aan die Warwick Universiteit geleë is, bestaan die vermoede dat studente vir die geïnspireerde foefie verantwoordelik is.

Mits dit natuurlik nie die winkelbestuurder self is wat buite die bottel begin dink het nie.

Nietemin, een van die gedigte wat groot opslae in die bakkery veroorsaak het, volg hieronder. Immers het die vigilante goeie smaak.

*

Bread

for Wendell Berry

 

Each face in the street is a slice of bread

wandering on

searching

 

somewhere in the light the true hunger

appears to be passing them by

they clutch

 

have they forgotten the pale caves

they dreamed of hiding in

their own caves

full of the waiting of their footprints

hung with the hollow marks of their groping

full of their sleep and their hiding

 

have they forgotten the ragged tunnels

they dreamed of following in out of the light

to hear step after step

 

the heart of bread

to be sustained by its dark breath

and emerge

 

to find themselves alone

before a wheat field

raising its radiance to the moon

 

© W. S. Merwin

Uit: The Second Four Books of Poems (Copper Canyon Press, 1993)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← W.S. Merwin – Amerikaanse digter van die jaar
Ampie Coetzee. Wanneer woorde niks meer sê nie →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d