AVBOB-Poësiekompetisie. ‘n Maand voor inskrywings sluit

 

AVBOB-poësiekompetisie eindig oor ‘n maand: Tyd om in te skryf

 

 

Sedert 2017 is daar reeds meer as 80 000 gedigte in al 11 die landstale ingestuur vir dié kompetisie en meer as 18 000 digters het deelgeneem. Sommige van dié gedigte kan op AVBOB se webwerf gelees word. Temas waaroor digters kan skryf, is liefde, verlies, dood en geboorte. Alle digters kan deelneem – ook dié wat nog nooit gepubliseer het nie.

Inskrywings vir die 2020-kompetisie word tans ingewag en sluit op 30 November 2020.

 

Hoe om in te skryf

Sien die onderstaande skakel:

 https://www.avbobpoetry.co.za/?gclid=Cj0KCQjwy8f6BRC7ARIsAPIXOjgcXTaM8K11Sp2Zrq7gSws15ib4w4i2bySQ

_AioG2iNlcmBSb0OhiQaAmqpEALw_wcB

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*

  •