10 December 2021 Salomé van Vuuren. Ars poetica Ars poetica diep in die siel is die lêplek van woorde wat sluimerwag vir die oerknal wanneer papirus en ink ontmoet ‘n verskietende ster blink in ʼn ligbaan verse wat klink © Salomé van Vuuren, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...