Die wenners van die kompetisie vir parodieë en pastiches is:
Eerste prys: Franco Colin (“Horing”)
Tweede prys: Johann Lodewyk Marais (“Versugting”)
Derde prys: Ilse van Staden (“Wildernis”)
Baie geluk aan die wenners en DANKIE vir elke gedig wat ingeskryf is!
Hier is die wengedigte:
https://versindaba.co.za/2023/06/08/81949/
https://versindaba.co.za/2023/05/30/johann-lodewyk-marais-versugting/
https://versindaba.co.za/2023/07/16/ilse-van-staden-wildernis/
Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as well as updates about upcoming workshops.
