Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 October 2024

Anne-Marie Bartie. die dag toe Nebukadneser kom

 

die dag toe Nebukadneser kom

 vir die kibbutzim van Nir Oz, Kfar Aza en Be’eri

 

7 Oktober 2023

toe die eertse skote klap, ongeveer ses dertig

waar was jy, kollektiewe kind, hipoteties gesproke,

sou jy ontbyt eet of reeds op pad wees

vrolike geweefde kippah op die kroontjie vasgeknip

sou jou oë in daardie oomblik hol van vrees wees

skrikverstard en swart langs jou geboë neus

onbewus van die werklike impak

van hierdie sinister bloedbad op hierdie dag

sou jy vergeefs, oorkoepelend met afsku

die huis invlug …  ’Ima … Ima’ roep

op haar verwronge, lewelose gesig in die kombuis afkom

steeds besig om challah te knie vir die shabbat

die huishond naas haar ( tot die dood toe lojaal)

het jy gedínk jy bevind jouself in hoostuk drie

van die boek van Daniël

dat jy self op pad hellekuil toe is?

 

Ha’shem was jou genadig, jong kind

op die dag toe Nebukadneser kom

 

G-D maar Hoerá!

die wêreld het sy duiwelsmerk

sy drek, sy ewige inkstempel van afgryse

op die hoofslagaar van nog een wese afgeëts

breëborstrots leef oerboosheid voort

staar die despoot met stroewe wenkbroue

ongewapende proteshouers agterna

Verdoem is díe wat verby gloeiende sintelkeëls

in korpus van verdoemde ruïnes wil skuil!

 

© Anne-Marie Bartie, 2024

 

Verwysing:

  • (kɪˈbʊts) nounWord forms: plural kibbutzim (ˌkɪbʊtˈsiːm ) a collective agricultural settlement in modern Israel, owned and administered communally by its members and on which children are reared collectively.
  • A member of a kibbutz is called a kibbutznik(Hebrew: קִבּוּצְנִיק / קיבוצניק; plural kibbutznikim or kibbutzniks). Kibbutz Kfar Masaryk. In 2010, there were 270 kibbutzim in Israel with a total population of 126,000.
  • Ima is used for Moms throughout Israel and also for some Mothers of Israelis or Jewish folk living outside of Israel.
  • Shadrach, Meshach, and Abednego(Hebrew names Hananiah, Mishael, and Azariah) are figures from chapter 3 of the biblical Book of Daniel. In the narrative, the three Jewish men are thrown into a fiery furnace by Nebuchadnezzar II, King of Babylon for refusing to bow to the king’s image.
  • (ˈxɑːlə, ˈhɑː) noun. a loaf of rich white bread leavened with yeast and containing eggs, often braided before baking, prepared esp.for the Jewish Sabbath.
  • Ha’shem — is G-d

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Anne-Marie Bartie. maria
Anne-Marie Bartie. magen david →

3e gedagtes oor “Anne-Marie Bartie. die dag toe Nebukadneser kom”

  1. Anne Marie Bartie says:
    21 January 2025 at 14:31

    Toda my dear Philip. Today 20 January 2025, we are grateful for three of our hostages have been released.

    Reply
  2. Anne-Marie Bartie says:
    7 October 2024 at 14:05

    Tida raba dat jy die opgesit het! Dis is ‘n hartseer dag vir ons. Groetnis. Anne-Marie B

    Reply
    1. Philip ELS says:
      7 October 2024 at 16:15

      Wow….Wow…Wow…chills down the spine with a lump in the throat….tearful and sad. Thank you for this masterfully crafted piece of storytelling. So short yet so powerful….

      Thank you for this Anne-Marie….

      Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d