9 January 2026 Andrea Sieberhagen. Ná Kersfees Ná Kersfees Blink geskenkpapier opgefrommel tussen gewone rommel. Oorskietkos lankal opgeëet en blye samesyn reeds vergeet. Kersboom oppak en bêre is ʼn verdrietige affêre. © Andrea Sieberhagen, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…