Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Wicus Luwes. Om ‘n vergeetagtige deur wit te verf

10 September 201715 September 2017 By Versindaba

Daar is meer aan ‘n deur as ‘n stuk hout en ‘n handvatsel. Hoeveel keer het jy al vergeet wat jy wou gaan doen, alhoewel jy weet dat jy iets in ‘n spesifieke kamer moes gaan doen het? Hoeveel keer het jy al die yskas se deur oopgemaak en vergeet wat jy in die yskas…

Read More

De Waal Venter. Die vel van die taal

31 August 2017 By Versindaba

Die vel van die taal Ek was baie lief vir my oupa De Waal. Feitlik elke skoolvakansie het ek by my oupa en ouma op die plaas deurgebring. Dit het my opgeval dat oupa ’n bietjie anders gepraat het as ons. Sekere woorde het hy “snaaks” uitgespreek en dan het hy ook partykeer woorde gesê…

Read More

Nini Bennett. Die keisers van die yswoestyn.

20 August 20173 August 2018 By Versindaba

  1. Magellanic Penguin Neither clown nor child nor black nor white but verticle and a questioning innocence dressed in night and snow: The mother smiles at the sailor, the fisherman at the astronaunt, but the child child does not smile when he looks at the bird child, and from the disorderly ocean the immaculate…

Read More

Wicus Luwes. Herders van die hibriede tydperk

1 August 20173 August 2017 By Versindaba

Wat is die hibriede tydperk? Ek was verbaas om uit te vind dat die informasietydperk iets van die verlede is. Dit wil vir my voorkom of mense al van so vroeg as 2012 oor die hibriede tydperk praat. Ek gaan die informasietydperk mis en was op ‘n sekere vlak nogal trots daarop om in die…

Read More

De Waal Venter. Professor Blik

25 July 201715 August 2017 By Versindaba

                                                Professor Blik ’n Australiese linguis, Michael Dalvean, het ’n rekenaarprogram gebou wat gebruik kan word om Engelse poësie op ’n skaal te plaas – van “amateur-teks” tot “professionele teks”. As ’n…

Read More

Nini Bennett. Die maanblom kantel.

12 July 20172 August 2018 By Versindaba

Karakters en gebeure is fiktief.              Vir tien jaar reeds ken sy die vrees; en met elke moordsaak waarin sy konsulteer ly die skuldigbevinding net tot ’n tydelike verligting vir PTSS. Haar lewensmaat, F, se onopgeloste moord – die koue saak – sal by haar bly spook.      …

Read More

De Waal Venter. Tres damas poéticas

11 July 201715 August 2017 By Versindaba

Tres damas poéticas Lesers van Versindaba sal waarskynlik maklik kan uitmaak wat die titel van hierdie essay beteken: “Drie poëtiese dames”. Die drie digters kom uit die Spaanssprekende lande Colombië, Peru en Chile. Gabriela Mistral, die oudste van die drie, is in 1889 gebore. Sy het baie in haar leeftyd bereik. Onder andere het sy…

Read More

De Waal Venter. Die taal wat poësie praat

22 June 201725 September 2017 By Versindaba

Die goue saal, Stockholm. Swede Kan poësie geskryf word in elke moontlike taal wat op aarde gepraat word? Wat van kunsmatige tale soos Esperanto? Hier is ’n voorbeeld van ’n gedig in Esperanto. Oordeel maar self oor die gehalte daarvan. (Oorspronklike Esperanto) Ho, mia kor’, ne batu maltrankvile, El mia brusto nun ne saltu for!…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon