Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Marlies Taljard: Gedigte wat sterk manne laat huil (I)

13 December 201713 December 2017 By Marlies Taljard

  Pas lees ek dat feminisme die Merriam Webster aanlyn woordeboek se woord van die jaar is. Desnieteenstaande volstaan ek by die titel van hierdie blog. Onlangs sien ek in ‘n bekende boekwinkel die boek Poems that make grown men cry – ‘n bloemlesing wat deur ‘n pa en sy seun saamgestel is, Anthony en…

Read More

Wicus Luwes. Die oorplanting van ‘n digter se hart

3 December 20174 December 2017 By Versindaba

“Ek het nie besef dat die dood van jou kind soos fisiese pyn kan voel nie,” het Dr Christiaan Barnard vertel na die afsterwe van sy seun. André Barnard, ook ‘n mediese dokter, was die seun van Christiaan Barnard. André is in ‘n bad water gevind met ‘n inspuitingnaald langs hom. Daar is gereken dat…

Read More

De Waal Venter. Hoogtes van Macchu Picchu

17 November 201720 November 2017 By Versindaba

                                                    Pablo Neruda Hoogtes van Macchu Picchu: Toeligting Hierdie is die eerste deel van ’n bespreking van Pablo Neruda se tweede canto uit sy groot werk die Canto General. Al…

Read More

Wicus Luwes. Vier huise van Neruda (en Jung se droom)

9 November 20179 November 2017 By Versindaba

Jung het een nag ‘n droom gehad. Die droom het afgespeel in ‘n huis wat onbekend was aan hom. Hy het egter besef dat die huis aan hom behoort. Jung was op die boonste verdieping van ‘n dubbelverdieping-huis. Die kamer waar hy was, was keurig gemeubileer in die Rococo-styl. Hy het goed gevoel oor die…

Read More

De Waal Venter. Waarom poësie in Afrikaans vertaal?

23 October 201731 October 2017 By Versindaba

                                                      Uys Krige Vir die luit en die kitaar, deur Uys krige, is in 1950 met die Akademieprys vir Vertaalde Werke bekroon. In sy commendatio tydens die oorhandiging van…

Read More

Nini Bennett. Poësie en die rehabilitasie van gevangenes.

9 October 20172 August 2018 By Versindaba

    Martin Bustamante druk sy notaboek teen sy bors. In sy gedagtes oefen hy die laaste reëls van sy gedig; binnekort gaan hy dit voor ’n gehoor van tienduisend mense lees. Hoeveel ure het hy en sy poësiementor, Cristina Domenech, nie voorberei vir dié belangrike geleentheid nie? Hy kyk na die gehawende gesigte van…

Read More

Wicus Luwes. Erfenisdag: Gaste vir ‘n braai

24 September 2017 By Versindaba

Ek het vandag saam met my familie op die strand gaan braai. Ek wonder toe in die stilligheid wie ek sou nooi om saam met my te braai, indien ek enige persoon sou kon nooi. Ek verstaan dat Jan Braai graag wil hê dat ons die gedeelde erfenis moet gebruik om mekaar beter te verstaan,…

Read More

Breyten Breytenbach. Om die pampoen te soen

16 September 201719 September 2017 By Versindaba

                                          « om die pampoen te soen » (fragmente van ‘n brief uit WOKNAKWYS)   elke stilbeweegstonde van die dag is gedig wanneer jy ontvanklik is – elke moment van mou en mansjet ontmoeting met wat lewe of gelewe het ‘n lewegewende lewensles alles wat ooit bestaan het alles wat ooit gelewe het alles wat ‘n ruimte…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon