Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Dewald Koen. Die bibliofiel hou kajuitraad met homself.

2 May 201715 August 2017 By Versindaba

  My vriend, die professor, sê eendag vir my hy hou nie van die woord ‘bibliofiel’ nie. Dit klink vir hom té veel na ’n woord wat veragtelike herinneringe aan Gert en Joey van Rooyen oproep. Toegegee, hy het ’n punt beet. Maar weet Jan Publiek werklik wat ’n bibliofiel is? Het enige navorser al…

Read More

Ampie Coetzee. Wanneer woorde niks meer sê nie

26 April 2017 By Versindaba

 WS Merwin WANNEER WOORDE NIKS MEER Sê NIE Die Amerikaanse digter W.S Merwin (89) het al meer as 50 poësiebundels gepubliseer, plus ander literêre werke. Hy was tweekeer die wenner van die Pulitzerprys, in 1971 en in 2009.  In 2010 word hy aangewys as die United States Poetry Laureate. In 2013 is hy die eerste…

Read More

Gisela Ullyatt. Twaalf gedigte, wolke & ’n roadtrip.

17 April 2017 By Versindaba

    #1 duskant Jamestown: windstil van binne met bouvallige wolke.   #2 in veerwolke droom ek jou en in Jan Blohm se stille runaway     #3 hou nooit stil by die Sarie Marais nie dalk net té perskepienk of dalk was die dag bloot beige     #4 in Smithfield draai ek die…

Read More

Wicus Luwes. Die Revolusie Sal Nie Op TV Uitgesaai Word Nie

13 April 201714 April 2017 By Versindaba

Daar is heelwat dinge wat revolusies in gemeen het. RSG het onlangs Gil Scot-Heron se gedig en lied, ‘The Revolution Will Not Be Televised’,  as deel van ‘n insetsel tydens die oggend-program, Monitor, gebruik. Die lied het sy ontstaan in die VSA in die laat 60s. Ek het begin wonder hoe ‘n Suid-Afrikaanse en Afrikaanse inkarnasie…

Read More

De Waal Venter. Kwantumpoësie

12 April 201715 August 2017 By Versindaba

Neurone Kwantumpoësie Daar is geen duidelike verklaring van wat “denke” nou eintlik is nie. Wat beteken dit om te “dink”? Wat gebeur daar in ons breine wanneer ons dink? Daar is wel baie kennis oor die elektriese aktiwiteit wat deur die dendriete, neurone en aksons van ons breine vloei. Kenners weet ook baie van die…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Reis deur Bukowski se Los Angeles

30 March 201730 March 2017 By Versindaba

Wie sou kon dink dat daar slegs 26,3 myl tussen 1931 en 1994 sou wees. Slegs 28 minute volgens ‘n GPS met heelparty kronkels en hobbels. Die lewenspad sorteer posstukke om die pot aan die kook te hou. Dit koester ‘n ongesonde liefde vir alkohol en die dinge wat daarmee gepaard gaan. Dit stuur kortverhale…

Read More

Gisela Ullyatt. “Verward, jonk en rigtingloos”: revolusie of anti-visie?

21 March 201721 March 2017 By Versindaba

Is daar enigiets vir ons oor? tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie                                        Francois van Coke: “Moontlik nooit”   Geruime tyd hoor en sien ons ’n revolusie uitspeel op die planke van universiteite. #feesmustfall, #openstellenbosch, et al. ’n Hashtag-generasie. Terwyl daar oor mikrofone gebulder word, word selfies…

Read More

Marlies Taljard: As niks meer heilig is nie

14 March 2017 By Marlies Taljard

Ek sal seker nooit die lied “Ek sien ʼn nuwe hemel kom” kan sing sonder om aan die digter daarvan, Izak de Villiers, te dink nie. De Villiers se bydrae tot die Liedboek van die Kerk (2001) is, volgens Cas Vos in sy huldiging van die digter, magistraal. In die Liedboek van die Kerk is…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin
  • Marieta McGrath. Resensie van ‘n huweliksverblyf
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Hier

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon