Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Wicus Luwes. Notas oor ‘n onvoltooide kunsgalery

21 June 201722 June 2017 By Versindaba

Ek lees met ‘n hartseer hart van onvoldoende geologiese studies in die koerantberigte. Ek lees van enorme bedrae wat reeds spandeer is. ‘n Kunsgalery wat iets positiefs moes bydra tot die samelewing het ‘n monument vir die negatiewe geword. Binne-in die gebou is geen werke van bekende of opkomede kunstenaars nie. Daar het nog maar…

Read More

Marlies Taljard: … die liggaam gly soos sand deur die vingers

19 June 201715 August 2017 By Marlies Taljard

  die eerste voorhoedes van die dood het opgedaag en die liggaam gly soos sand deur die vingers, apatie neutraliseer die sintuie   oorlewing ontplooi soos ʼn woestaard en sny jou af van ander sodat jy al hoe meer vertroud raak met die na-binne-gedraaidheid van die dood   laai vir laai word jy leeggemaak tot…

Read More

Wicus Luwes. Argentinië en Aristoteles: die definisie van ‘n siklus

14 June 201714 June 2017 By Versindaba

Ek wonder of ‘n siklus moontlik deur ‘n driehoek of sirkel voorgestel kan word: ‘n Driehoek in die vorm van voedselverwantskap of ‘n sirkel in die vorm van bome se jaarringe. Of miskien ‘n spiraal, soos ‘n skulp of langspeelplaat. Ek wonder of die spiraal as voorbeeld kan dien, aangesien ek graag sou wou hê…

Read More

Gisela Ullyatt. Die dag torring los in metrum.

9 June 201713 June 2017 By Versindaba

  “Of these cutthroat busted sunsets These cold and damp white mornings I have grown weary’ -Ray LaMontagne “Empty” 1/ hier ter plaatse  niks te berig.  tog, iewers    die lig. 2/ dag torring los in norrings duiwe; die dag ontdaan van geel geraas. 3/ en  woorde wapper aan ’n sterk, hoë lyn met enjambemente…

Read More

Marlies Taljard: … dat ek so breekbaar is

9 June 201713 June 2017 By Marlies Taljard

“… it [is] strange indeed that illness has not taken its place with love and battle and jealousy among the prime themes of literature” (Virginia Woolf) Temas van siekte en pyn is reeds in die vroegste mondelinge vertellings teenwoodig. Dink maar aan die Bybelse Job, aan koning Nebukadneser en aan die talle verhale oor die…

Read More

Nini Bennett. Die digter Phillis Wheatley.

14 May 20172 August 2018 By Versindaba

On Being Brought From Africa To America ‘Twas mercy brought me from my Pagan land, Taught my benighted soul to understand That there’s a God, that there’s a Saviour too: Once I redemption neither sought nor knew. Some view our sable race with scornful eye, “Their colour is a diabolic die.” Remember, Christians, Negro’s, black…

Read More

De Waal Venter. Die gedig as instrument van ondersoek

12 May 201715 August 2017 By Versindaba

In hierdie essay word poësie op ’n baie eng en beperkte manier gedefinieer: dit is ’n “instrument”. Maar daarmee word nie bedoel dat dit ’n volledige definisie van poësie is nie. Dit is een van die vele aspekte van hierdie kunsvorm. Die uitgangspunt is dus “eng” in die sin dat dit konsentreer op net een…

Read More

Wicus Luwes. 3 redes hoekom ons mekaar misverstaan

7 May 2017 By Versindaba

Moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie: ek geniet ‘n goeie misverstand net soveel soos die volgende persoon. Ek weet nie of ‘n goeie verhoogstuk of Woody Allen-fliek daarsonder klaar kan kom nie. Ek hou van die ontwikkeling van ‘n misverstand, die opbou en afwagting. Die uiteinde van ‘n misverstand is somtyds net ‘n bysaak….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon