Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

De Waal Venter. Spaanssprekende digters

9 March 201715 August 2017 By Versindaba

                                                           Antonio Gamoneda Hedendaagse Spaanssprekende digters Deel 2 Antonio Gamoneda Antonio Gamoneda is in Oviedo, Spanje, gebore in 1931. Hy woon sedert 1934 in León. Hy het…

Read More

Wicus Luwes. Die metafoor as geneesmiddel

28 February 20171 March 2017 By Versindaba

Die geheim lê daarin om die probleem vas te maak aan iets konkreets. Die konkrete entiteit kan aangepak word op konkrete maniere. Digkuns het ‘n spesiale plek in die geneeskuns. Daar is die ritme wat staan teenoor lewensritme; die herhaling wat staan teenoor patrone in ons lewe. Ek wil met hierdie rubriek egter aandag gee…

Read More

De Waal Venter. Spaanssprekende digters

24 February 201715 August 2017 By Versindaba

David Huerta Hedendaagse Spaanssprekende digters Deel 1 In die Spaanssprekende literatuur van Spanje en Latyns-Amerika was daar ook ’n groep “Sestigers” wat vernuwende werk gelewer het. In die naoorlogse jare het digters ’n styl begin ontwikkel vanaf ongeveer die middel van die twintigste eeu, wat weggebreek het van die vorige geslag s’n. ’n Groep digters…

Read More

Dewald Koen. Die mooiste vrou op aarde

21 February 201715 August 2017 By Versindaba

Ek was nog nooit iemand wat myself as ‘n sogenaamde ‘tree hugger’ beskou het nie. (Die Engelse term klink net soveel beter.) In Suid-Afrika het ons nie ‘n aktiewe Groen Party soos in talle Europese lande nie. Die natuur en omgewingsake is nie aspekte waarop politici fokus wanneer die vyfjaarlikse verkiesingstryd aanbreek nie. Brood-en-bottersake is…

Read More

De Waal Venter. Eet, drink, sing, dans

13 February 201724 August 2017 By Versindaba

Muurpaneel in Ajijic Eet, drink, sing, dans, bemin … Leon Retief stuur onlangs ’n versoek aan my. Hy wou hê ek moet help om twee kort Spaanse tekste te vertaal. Ek stem toe in met graagte en Leon stuur die tekste aan. Leon het die foto’s geneem wat hier verskyn. Hier is die agtergrond in…

Read More

Wicus Luwes. Tussen twee vure

28 January 201728 January 2017 By Versindaba

Vuur is ‘n lewende voorwerp – dit haal asem, dit beweeg en op ‘n sekere vlak plant dit  voort. ‘n Mens moet al hierdie dinge in gedagte neem as dit jou doel is om ‘n vuur te blus. Ek dink terug aan die verwoestende vure in die Noord-Kaap en Vrystaat van ongeveer vyf jaar gelede….

Read More

De Waal Venter. Die donker digter

26 January 201715 August 2017 By Versindaba

César Vallejo Die donker digter Daar word gesê dat elke Peruviaan die eerste reël van César Vallejo se beroemde gedig, “Die donker boodskappers”, ken. In Spaans is dit: “Hay golpes en la vida, tan fuertes … Yo no sé!”. Afrikaans: “Daar is mokerhoue in die lewe, so hard …ek weet nie!” Hierdie gedig, Los heraldos…

Read More

Nini Bennett. Die digters van Yalta.

23 January 20172 August 2018 By Versindaba

Op hierdie ikoniese foto verskyn die drie staatshoofde tydens die historiese Yalta-konferensie (4-11 Februarie 1945). Van links na regs: sir Winston Churchill, (VK) Franklin D. Roosevelt (VSA) en Josef Stalin (Sowjetunie). Tydens laasgenoemde konferensie is die heropbou en selfbeskikking van Europese lande na afloop van die Tweede Wêreldoorlog bespreek. Dit is interessant om te noem…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon