Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Alwyn Roux. Samespraak – bekendstelling van webblad vir nagraadse studiegroep vir Afrikaans en Nederlands

1 September 20202 September 2020 By Alwyn Roux

Twee maande gelede het ek ’n pleidooi vir die oprig van ’n aanlyn nagraadse studiegroep vir Afrikaans en Nederlands gelewer. Ek is opgewonde om aan te kondig dat die Samespraakwebblad op 1 September geloods is. Remona Voges het die ontwerp van die webblad behartig. Die oogmerk van Samespraak is die kweek van belangstelling in die…

Read More

Nini Bennett. Allerliefste, ek stuur vir jou…

27 August 2020 By Versindaba

  I wish I’d said…SO1E09   Dit is die nostalgie van stofstrate, donkiekarretjies en rieldanse. Die Noord-Kaap; die leefwêreld van Lynthia Julius. “Ek is 25 jaar oud en ’n digter,” sê sy pront. Met die eerste ontmoeting danksy AVBOB se gewilde poësieprogram besef ek dadelik: hiér is ’n baie sensitiewe digter. Mens wil haar vasdruk,…

Read More

Nini Bennett. ’n Vriend, ’n broer

25 July 2020 By Versindaba

    A brother may not be a friend, but a friend will always be a brother. – Thomas Jefferson   Ek besoek sy laaste plasings. Dit is die Facebook-blad van die skrywer, Jaco Botha, wat in 2016 oorlede is. Ek bevind my in die digitale nalewe. Ek kyk na die flikkerende pikselbeelde, tot lewe…

Read More

De Waal Venter. Agter die kap van Tranströmer se byl

9 July 2020 By Versindaba

    Tomas Tranströmer, die Sweedse Nobelpryswenner vir Letterkunde in 2011, se siening en vertolking van die wêreld en werklikheid om hom transendeer die beperkinge van ’n bepaalde land, kultuur en taal. Dit bied ’n universele kyk op die lewe wat in die meeste van sy gedigte spruit uit die waarneming van ’n alledaagse verskynsel:…

Read More

Nini Bennett. ’n Digterlike reis

2 July 2020 By Versindaba

    1.   Op 6 Junie vanjaar het die meertalige AVBOB Poësiereeks, I wish I’d said, afgeskop. 13 digters, 11 tale, 30 dorpe en stede en 11 000 km dwarsoor Suid-Afrika – die reeks vertoon op SABC 2 elke Saterdagmiddag tussen 14:00 – 14:30, en bestaan uit 13 episodes. Die digters bied elk ’n…

Read More

Alwyn Roux. Studiegroep Afrikaans en Nederlands (aanlyn forum)

22 June 202024 June 2020 By Alwyn Roux

Geleenthede en uitdagings Nerina Bosman en Wannie Carstens (2020) skryf in Tussen geleentheid en uitdaging. Die Nederlandistiek in Suid-Afrika wat in De Lage Landen in Februarie verskyn het dat “daar steeds ʼn gesonde belangstelling in die bestudering van Nederlands as akademiese terrein” in Suid-Afrika bestaan; dit blyk veral uit “nagraadse skripsies, verhandelinge, en proefskrifte van studente”,…

Read More

Nini Bennett. ’n Getekende kopie, asseblief

18 June 202018 June 2020 By Versindaba

  “Ek gaan jou boek bestel, maar dan moet jy dit vir my teken.” “Sal jy vir my iets voor in die boek skryf en dit teken?” “Ek soek ’n getekende kopie, asseblief.” Dít is die versoeke wat ’n skrywer, wat pas ’n boek vrygestel het, aanhoor. Maar wat is die redes – of die…

Read More

Nini Bennett. Ligdraers

4 June 20204 June 2020 By Versindaba

    Of dit gloeiwurms in grotte is … of vonkende plankton wat soos ’n sterrehemel onder die seewaters skyn; of die silwer borduurwerk om ’n vis se romp; of die nederige vuurvlieg met ’n flitsie in sy stert: bioluminesente lewe is verstommend, oeroud, en beskik oor gesofistikeerde sein- en kommunikasiestelsels. Skrikwekkend futuristies. Die lampie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon