Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Alwyn Roux. Akademiepryse in die kol

25 May 202016 June 2020 By Alwyn Roux

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het beslis die regte keuse gemaak in die aanwys van Johan Myburg se bundel Uittogboek (2017) as die wenner van die Hertzogprys vir Poësie in 2020. Vandat ek die bundel vir die eerste keer gelees het, het ek geweet dat dit een van die groot aanspraakmakers vir die…

Read More

Nini Bennett. ‘n Simbool van bestendigheid

21 May 2020 By Versindaba

    1.   Die mooiste blomme is dié wat vetplante maak. Kinderkunsblomme. Nederig en konkreet, na aan die hartslag van die aarde. Die mooiste blomme is nie rose of orgidieë – die koninginne met die kweekhuisname nie – nee; dit is woestynblomme. My eerste bewuswording van ’n kataklismiese gebeurtenis was die Kaapse droogte twee…

Read More

Breyten Breytenbach. Vriende, medesterwendes

19 September 201923 September 2019 By Versindaba

                                                     vriende, medesterwendes hier lyk ons nog ewe windgat maar eintlik het die insamel van bewuswording mét begeerte of sonder sin met ander woorde die byna vol genoeg om leeg te wees geskep uit stamelende bestaan ook tyd genoem ons faktap geslaan ontdaan van sin en vleeslike vergestalting   ontdaan van syn en vleeslike…

Read More

Andries Bezuidenhout. Ewigdurende uit die vlietende

16 September 201917 September 2019 By Versindaba

Ewigdurende uit die vlietende Andries Bezuidenhout, Boodskap ter herdenking van Breyten Breytenbach se tagtigste verjaarsdag, Tuin van Digters, Breytenbach-sentrum, Wellington 13 September 2019 Ek sien so daarna uit om te hoor wat ander mense gaan sê en gaan sing dat ek hierdie inleiding kort en lig gaan hou – ʼn voorgereg, of  ʼn aperitief. Dis…

Read More

Wicus Luwes. Ama(brand)sone

25 August 201925 August 2019 By Versindaba

Daar woed op die oomblik meer as 2500 brande in die Amasonereënwoud. Dit is baie meer as vorige jare. Daar is ‘n brand binne ‘n brand, ‘n vuur binne ‘n vuur. Die rivier kronkel deur die woud. Daar is ‘n rivier binne die rivier. Sosiale kommentaar reken dat die mensdom meer bekommerd was/is oor die…

Read More

Wicus Luwes. Om hande te klap by ‘n tenniswedstryd

18 August 201925 August 2019 By Versindaba

‘n Mens moet weet wanneer om hande te klap by skoletennis. Ek het baie tyd gehad om hieroor na te dink. ‘n Saterdag-oggend voel lank terwyl jy wag tussen wedstryde. Jy weet nooit presies wanneer dit die regte tyd is om die toebroodjies uit te haal nie. Daar is wel ‘n ongeskrewe stel reëls wat…

Read More

Nini Bennett. Send in the clowns

29 June 2019 By Versindaba

  1.   Ná daardie ysingwekkende nagmerrie oor die hanswors het ek geweet ek moet dringend uitvind wat die simboliek beteken. Ek het die begrippe evil clown, fool, joker en jester in die soekenjin gevoer en hoe meer ek nagelees het, hoe meer het die boeiende narratief ontvou. Die moderne argetipe van die bose hanswors,…

Read More

Nini Bennett. Die moderne gesig van eetversteurings

7 June 2019 By Versindaba

    “Haar oë glim soos ’n roofdier s’n van honger en dissipline.” Só beskryf Etienne van Heerden ’n dame, wat altyd op dieet is, in sy roman Casspirs en Campari’s. En ’n mens dink onwillekeurig aan die tagtigerjare met sy dieetfoefies soos Fibretrim, Nataniël se bruinrys-en-lensie-dieet, amfetamien-eetlusdempers wat bewerasies en paranoïa veroorsaak, en nog…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon