Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Alwyn Roux. “daar was storms in haar oë”

26 July 202126 July 2021 By Alwyn Roux

Twee dae, twee bundels. Die meeste sterre is lankal dood (2020) deur Johann de Lange en Bientang (2020) deur Jolyn Phillips. Een gedagte: wat ‘n uitsonderlike oesjaar het die Afrikaanse poësie nie in 2020 opgelewer nie? Albei bundels het by Human & Rousseau verskyn en is keurig uitgegee. Tog is dit twee uiteenlopende bundels. De Lange se…

Read More

Alwyn Roux. Wat is kuns?

1 June 202130 June 2021 By Alwyn Roux

Deleuze en Guattari (1994:163) gaan in hulle teks, What is philosophy? (1994), en meer spesifiek, die gedeelte wat handel oor kuns, getiteld “Percept, Affect, and Concept” (Deleuze & Guattari, 1994:163), van die volgende standpunt af uit: “Art preserves, and it is the only thing in the world that is preserved.” Dié stelling word op sorgvuldige…

Read More

Nini Bennett. Winterweelde

11 May 202112 May 2021 By Versindaba

    Dis iets waaraan ek elke winter dink. Dit begin tydens die herfs met die verkleuring van boomblare na geel, oranje, rooi, ougoud of ’n pienkerige skynsel. Teoreties gesproke is die kleurstof karotienoïed – die pigment wat die plek van sterwende chlorofil inneem en bome tooi in tradisioneel ‘warm’ kleure. Winterweelde. Die dood is…

Read More

Nini Bennett. Die magiese eensaamheid van my kindertyd

18 April 202121 April 2021 By Versindaba

    We are ourselves before we are actually ourselves. Clay waiting to be shaped by experience, perhaps, but there’s something pre-formed about our personalities before they are even molded. So beweer Michele Filgate in ’n artikel op Literary Hub waarin sy besin waarom skrywers, van al die kunstenaars dwarsoor die artistieke spektrum, die eensaamste…

Read More

Nini Bennett. In die appel van my oog

1 April 20211 April 2021 By Versindaba

      Met die uitbraak van Covid-19 het ons geleer om gesigsmaskers te dra; ons is, in ’n sekere sin incognito en gesigte wys weinig, of geen mimiek. Soms sukkel ons om mekaar te herken en moet ons soos mense wat aan gesigsblindheid ly, staatmaak op eksterne leidrade soos liggaamsbou, klerasie, haarstyle, ensovoort. Dit…

Read More

Nini Bennett. Presidente en hulle poësie

19 February 202119 February 2021 By Versindaba

    Die jongste wêreldnuus aan die poësiefront is die 22-jarige Amanda Gorman se voordrag van haar gedig, “The hill we climb”, tydens die presidensiële inhuldiging van Joe Biden, die 46 ste president van die VSA op 20 Januarie 2021. Gorman het in haar hoedanigheid as poet laureate opgetree. Dié begaafde jong digter, ’n inwoner…

Read More

Alwyn Roux. Die ongenaakbare fladdering van duiwe

28 October 202028 October 2020 By Alwyn Roux

Op 27 Mei 2020 ontvang ek ‘n getekende kopie van Gisela Ullyatt se Die waarheid oor duiwe (Protea Boekhuis, 2020). Voorin skryf die digter: “Vir Alwyn. Mag jou eie duiwe losgelaat word een van die dae. Mag ‘n paar gedigte tot jou spreek in hierdie bundel. Duif-groete Gisela”. Dit laat my dink: as gedigte dan…

Read More

Marlies Taljard. Daai goed speel nie op my tv nie …

11 September 202011 September 2020 By Versindaba

      Ek het eintlik hierdie die onderhoud met Lynthia Julius bedoel vir vrouemaand, wat pas verby is, hoewel ek dink mens behoort nou al ‘n vrouedekade uit te roep, as mens na die nuushooftrekke kyk. Ongelukkig het Lynthia-hulle toe ‘n dood in die familie gehad wat ons tydsberekening so ‘n bietjie omver gewerp…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon