Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Waldemar Gouws. Baudrillard: Die konstellasie van die misterie

6 December 20186 December 2018 By Versindaba

Jean Baudrillard Waldemar Gouws. Baudrillard: Die konstellasie van die misterie Jean Baudrillard (1929-2007) beroep hom, lyk dit my, op die terrein van Versindaba; eintlik op die vlees en gees van Versindaba, in sy opstel Le Mal ventriloque (2008) of dan in die Engelse vertaling Ventriloquous Evil (in 2010 se Carnival and Cannibal; Ventriloquous Evil. Londen:…

Read More

Nini Bennett. Vermiste mense

25 November 2018 By Versindaba

    1.   Jou naam kom nooit na vore Nie in grou geregskantore Nie in lêers oor verhore nie Jou diepste, verste spore loop ook dood   Ek kan dit nie verduur nie Daar’s geen saak en geen dossier nie Geen deure wat nog skanier nie En die wete: Jy’s nie hier nie Voel…

Read More

Wicus Luwes. Oor kruie, onkruid en makajalas

31 October 20181 November 2018 By Versindaba

Ek het onlangs Antoinette Pienaar se boek genaamd ‘Kruidjie roer my’ gelees. Ek het tydens die verskyning van haar tweede boek, ‘Die lang man sonder skaduwee’ besef dat ek dit nie langer kon (of wil) uitstel nie. Antoinette en Amoré Bekker se program op RSG is gereeld deel van my eie pad huis toe. Vir…

Read More

Nini Bennett. Blou

25 October 2018 By Versindaba

    In die koue nag van die kosmos draai die aarde, die klein, blou planeet. Die digter Archibald MacLeish het gesê: Eeue voor Carl Sagan se Pale Blue Dot was die sterre slegs ligte aan Dante se hemel, en die aarde was die wêreld, die héle wêreld waaroor die mens volgens God se lotsbeskikking…

Read More

Gisela Ullyatt. Pa se free range-droom.

24 September 201814 December 2018 By Versindaba

  Pa had ’n hoenderhok vir ’n wyle. Maar nie sommer enige hiert-jy ene nie. Toegegee, dit was ’n saamgeflansde hondehok, ja.  Maar dit was ook Georgie, die miniatuur-worshond, se hondehok nadat hy hônnedroomland toe begelei is deur Oom Odendaal, die veearts en ouderling in ons gemeente. Georgie het sy hondehok gehaat, want hy wou…

Read More

Nini Bennett. Hoekie vir eensames

17 September 2018 By Versindaba

    Alleenwees het ’n lonende bedryf geword. Daar is verhoudingsbloggers, huweliksmakelaars, liefdesoekwebwerwe, aanlynromanse en kuberontrouheid. Welkom in die wêreld van virtuele liefde. Welkom, Webliefde 2.0. En nou praat ek nie eens van die slimfoontoeps en TV-programme wat alleenlopers bymekaar uitbring nie. Kyk, alleenwees is ’n bemarkbare kommoditeit. Dit behels persoonlike branding, maar jy moet…

Read More

Nini Bennett. Voetstoots

19 August 2018 By Versindaba

  1.   Die reuk van vrees is altyd bekend. Die diere het dit eerste geweet. Hulle het begin hardloop met platgetrekte ore en neusvleuels wydgesper. Dae voor die ramp was die waarskuwing daar: ’n subtiele verandering in lugdruk. Lae frekwensieklank was duideliker hoorbaar as normaalweg. Niemand weet presies hoe diere dit weet nie, maar…

Read More

Dewald Koen. Die ysterkoei kom weer

17 August 201817 August 2018 By Versindaba

“Om die groot Niet te kan vertrap, sal die Ysterkoei moet sweet” (Brink in Kannemeyer 1983: 467). Foto geneem deur Gisela Ullyatt In Oos-Londen se middestad is ’n gebou met karaktertrekke wat uit die voormalige Deutsche Demokratische Republik (DDR) dateer. Soms verbeel ek my ek bevind myself iewers in die Unter den Linden met ’n…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon