Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

De Waal Venter. Herfsdigters: elkeen kyk anders

7 August 2018 By Versindaba

                                                                            Foto: De Waal Venter Digters in hierdie essay. In volgorde: Pablo Neruda Antjie Krog NP van Wyk…

Read More

Wicus Luwes. Hoe om ‘n stoel te teken

1 August 2018 By Versindaba

My kinders het ‘n nuwe toepassing op die selfoon ontdek. Dit is soos Pictionary van ouds. Jy moet ‘n prent teken sodat jou spanmaats die item in die prent kan identifiseer. Jy as tekenaar mag natuurlik nie praat terwyl jy teken nie. Slegs jou spanmaats mag praat terwyl hul raai. Terwyl jy byvoorbeeld ‘n appel…

Read More

Nini Bennett. Die taal van bome

27 July 201830 July 2018 By Versindaba

Bioloë, ekoloë en dendroloë beweer dat bome kan praat; en dat mense na alle waarskynlikheid kan leer om hierdie “taal” te verstaan. Sommiges van ons sukkel om laasgenoemde konsep te begryp, omdat ons bome in isolasie, in stede van interafhanklike netwerke beskou. Netwerkgedrag / interafhanklikheid, soos in die geval van enige sosiale groep, vereis kommunikasie…

Read More

De Waal Venter. Digters en emosies

25 June 2018 By Versindaba

Digters en emosies Poësie is waarskynlik die literatuursoort waarin emosie die meeste uiting vind. Dit is nogal moeilik om aan ’n gedig te dink, in enige taal, waarin baie min of geen emosie aan te tref is nie. Waar daar nie direk uitdrukking gegee word aan emosie in ’n gedig nie, is dit wel implisiet…

Read More

Marlies Taljard: Inwaarts en immer opwaarts

24 June 201828 June 2018 By Marlies Taljard

Geleidelike fisieke en geestelike aftakeling is een van die belangrikste temas in Aniel Botha se bundel pirouette (2012). Kyk ‘n mens na die inhoudsopgawe en motto van die bundel, kan daaruit reeds ‘n minimale strorie geabstraheer word: Afdeling I: Brisé. Dié term beteken letterlik “breek”. In klassieke ballet is dit die term vir ‘n klein…

Read More

Nini Bennett. Sonde met die bure

22 June 201828 June 2018 By Versindaba

  ’n Spreuk is ’n baie ou digvorm, ’n bondige segswyse wat ’n didaktiese, moraliserende of godsdienstige strekking het. Deur die eeue heen hou mense daarvan as daar seën op hulle huishoudings rus, en huisspreuke is oral in huise op gebruiksartikels aangetref. Vandag is dit steeds die geval. Of dit ’n kombuisteël met woorde van…

Read More

René Bohnen. Vicky Francken: Vertaling in Afrikaans

9 June 201810 June 2018 By Versindaba

Vicky Francken: Vertaling in Afrikaans Om ’n gedig te vertaal is soos om ’n röntgenfoto van die woorde te probeer ontleed, dink ek terwyl ek hierdie blog beplan. Maar om die voordeel en voorreg te hê van die oorspronklike digter se insette, is soos ’n ekstra golflengte van lig. Jy kan raad vra, agtergrond vra,…

Read More

Nini Bennett. Van afstand en verbintenis

7 June 20181 August 2018 By Versindaba

  Ons almal herken die prototipe: hy is ’n Suid-Afrikaanse man, waarkynlik nie meer te jonk nie; en hy lig sy vergrootglas en gesels geesdriftig oor sy eerstedagkoeverte, vastereekse en herdenkingseëls. Hy beduie hoe kosbaar die Kaapse Driehoek of die Penny Black is, en sy gedagtes dwaal na Eeufeesvieringe. Hy kan jou pa, oupa, broer…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon