Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Carina van der Walt. Roetes

10 September 201510 February 2020 By Versindaba

Aan die einde van 2014 het die aantal vlugtelinge wêreldwyd amper op 60 miljoen gestaan. Teen hierdie tyd van 2015 is daardie merk lankal oorskry. Dit is die meeste vlugtelinge ooit in die geskiedenis van die mensdom. Die huidige vlugtelingstrome na Europa toe word in drie hoofgroepe verdeel: die Wes-Mediterreense roete, die sentrale Mediterreense roete…

Read More

Leon Retief. Die Lewe, Dood en Onsterflikheid van Henrietta Lacks

26 August 201510 February 2020 By Versindaba

Henrietta Lacks . Die Lewe, Dood en Onsterflikheid van Henrietta Lacks   Ready for Harvest (in memory of Henrietta Lacks) Shonna This is not about you. This is not about the transmutation of your jail celled mind wrapped in self-help and cellophane. This is not about your new found discovery discovering me and my afflictions…

Read More

Carina van der Walt. Orfeus en Euridice

3 August 201510 February 2020 By Versindaba

 “Orpheus and Eurydice” (1862 – Edward Poynte … Dit was al na elfuur saans. Skielik klink die mooiste musiek van onder uit die woonkamer. Dit het my soos ’n magneet getrek. ’n Uitsending van Christoph Willibald Gluck se (ballet-)opera “Orfeus en Euridice: ’n liriese toneelstuk in vier dele” uit 1762 het pas begin. Bejun Mehta…

Read More

Marlies Taljard. Diep gewortel in die grond bymekaar

7 July 20159 July 2015 By Marlies Taljard

Roland Barthes skryf oor die verhouding tussen tekste: “Any text is a multidementional space in which a variety of writings … blend and crash.” Hierdie multidimensionele ruimte waarin tekste bestaan, beeld Evette Weyers uit in die temabeeld van haar uitstalling op die Woordfees in Stellenbosch vroeër vanjaar, “Intertekstualiteit”. Evette is ʼn bekende beeldhouer wat dikwels…

Read More

Yves T’Sjoen. Ons is nie almal so nie. Afrikaans in woelig vaarwater

4 July 201510 February 2020 By Versindaba

Vele maanden al luidt in departementen Afrikaans van Zuid-Afrikaanse universiteiten de noodklok. Academici en studenten zijn ongerust. Het land in de zuidelijke punt van het Afrikaanse continent verkeert al langer in zwaar weer met onder meer het xenofobische geweld dat begin dit jaar de wereldpers haalde. Momenteel woedt in Zuid-Afrika een blinde beeldenstorm. Monumenten die…

Read More

Karen Kuhn. In Łazarz

29 June 201510 February 2020 By Versindaba

  Oorgrens   In pole, want dis jy of alles anders soos alles in jou niks anders as in alles is jy ingekleur in Pole.   Łazarz (Lazarus in Pools) is ’n woonbuurt hier in Poznań, Pole. In die sestiende eeu gevestig, dien die Heilige Lazarus as beskermheer van ’n hospitaal, in 1571 opgerig. Kamers…

Read More

Carina van der Walt. Grense

17 June 201510 February 2020 By Versindaba

  Die nuus in Europa word daagliks oorspoel met beelde van oorvol bootjies op die Middellandse See. Vlugtelinge uit Afrika probeer desperaat om Europa binne te kom via Italiaanse eilande soos Sicilië, Lampedusa en Malta. Terselfdertyd probeer vlugtelinge uit Turkye ook om sommige Griekse eilande soos Rhodos te bereik. Italië en Griekeland beteken vir hierdie…

Read More

Christa Morrison. bewus-syn-stroom

13 June 201510 February 2020 By admin

Gert Vlok Nel sing van “‘n trein riding into rain”. Ek sien die prentjie van gloeiende kole, die stoker se roetbevlekte vel wat soos water oor bultende rivierklippe span-ontspan-span-ontspan, sweetdruppels wat gly en val, hergebore herrys, en voortstoom. Bondels swart en wit rook wapper en alles word een, ingesluk, verdwyn, in ‘n dik grys gordyn…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon