Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Karen Kuhn. Różewicz – ‘n Getuie

12 October 201610 February 2020 By Versindaba

Die Poolse digter Tadeusz Różewicz (9 Oktober 1921 – 24 April 2014) se digkuns lewer kommentaar oor van die mees grusame gebeurtenisse van die twintigste eeu met die toevoeging van menslikheid en simpatie. Tereg word daar na hom verwys as een van Europa se grootste ‘getuie’ digters. As dramaturg, digter en skrywer vorm Różewich deel…

Read More

Marcelle Olivier. Nuusflits uit Brittanje: National Poetry Day

6 October 201610 February 2020 By Versindaba

Nuusflits uit Brittanje: National Poetry Day ‘n Nasionale dag vir die digkuns. ‘n Lekkerte, want orals loop jy verse raak. Liriese verse, storieverse, kort odes, speelse limirieke, gepen deur nuwe digters, geesgedane digters, digters wat nie digters is nie. Op groot en klein radiostasies word verse gedeel, in toegewyde programme en sommer so tussendeur die…

Read More

Breyten Breytenbach. Here be I-side : die ontstaanspore van ‘n skildery

14 September 201617 September 2016 By Versindaba

Here be I-side : die ontstaanspore van ‘n skildery * 2 Augustus 2016, Can Ocells Die tekening. Alles reeds daar. Hoekom hierdie beeld ? Jy probeer voorgee (in gedagte) dat dit ‘n genealogie van bemoeienisse is wat die beeld voortbring as een van ‘n reeks, of as een in gesprek met ander beelde. Eintlik weet jy nie…

Read More

‘n Klein reis deur die wêreld se kwyning aan die hand van woorde

29 August 20168 September 2016 By Versindaba

‘n Klein reis deur die wêreld se kwyning aan die hand van woorde (« so lewe-lewe deur die lewe sal jy wel by die dood uitkom » – Sancho Panza se raad aan ‘n oorhaastige reisiger) (« die dood is soos die son : as jy direk daarna kyk word jy blind » – Le Rochefoucauld) Jy vra my, vriend, wat…

Read More

Carina van der Walt. Beelde en poësie in Oos-Vlaandere

9 August 201610 February 2020 By Versindaba

In Oos-Vlaandere is daar ’n klein dorpie met die naam Lebbeke. Dit lê in die sentrum van die driehoek Antwerpen – Brussel – Gent. Lebbeke is ook suid van Dendermonde. Gedurende Augustus 2016 word die nikserigheid van hierdie dorpie ’n bietjie opgehef deur die dubbel tentoonstelling van die beeldhouer en plastiese kunstenaar MaRf en die…

Read More

Helize van Vuuren. Die atoombom, sensuur en ’n geheime publikasie.

5 August 20165 August 2016 By Versindaba

Monument vir die gebombardeerde nasionale skole in Hiroshima.   Shinoe Shoda se versameling tradisionele tanka-verse, geskryf om die gruwels van die 1945 atoombombardering van Hiroshima te herdenk, en in die geheim gepubliseer tydens die Geallieerde Besetting, is ontdek in ‘n tempel in die Hirosjima-omgewing. So is vandag berig in The Japan News, van Woensdag 3…

Read More

Ampie Coetzee. Seks is ‘n Gebed

4 April 20165 April 2016 By Versindaba

Seks is ‘n Gebed (Hierdie teks is ‘n verwerking van gesprekke wat plaasgevind het met die verskyning van André P. Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe, Vlam in die Sneeu, en ook met die bekendstelling van Anton Brink se kunsuitstalling, waar die verhouding tussen hom en sy pa pynlike herinneringe gebring het. Die gesprekke het…

Read More

Carina van der Walt. Jeroen Bosch se skilderye

31 March 201610 February 2020 By Versindaba

  Op 9 Augustus sal dit presies vyfhonderd jaar wees dat die middeleeuse skilder Hieronymus Bosch oorlede is. Sy nalatenskap tel vierentwintig skilderye, twintig tekeninge en om nou maar ’n wilde sprong te maak: enkele Afrikaanse gedigte. Kenners kloof nogal hare oor die aantal skilderye en sketse. Versamelaars en museums se aansien en geld styg…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon