Gedigte en gedagtes by Kanadese skilderye “I know it when I see it” het regter Potter Stewart van Ohio glo gesê tydens ʼn hofsaak waar pornografie ter sprake was. Dis so min of meer dieselfde met my en kuns: ek ken iets waarvan ek hou wanneer ek dit sien al is ek geen…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Carina van der Walt. Twee refleksies op Stellenbosch
Stellenbosch word wakker Stellenbosch gooi jou kussings in die asdrom hang jou matras uit die venster verbrand jou lakens gaap nooit weer nie slaap nooit meer nie loop kaalvoet sonder onderklere in vrugbare watervore speel tussen die akkerblare koppie krap koppie krap geel & blougroen papegaai aai aai daai witborskraai wat toe tóg…
Robert Schall. Verse en landskap: Boerneef en die Seressekro
Verse en Landskap: Boerneef en die Seressekro “Perhaps the most effective way in which our sense of what to look for in a scene can be enriched is through visual art.“ So beskryf die Engelse filosoof, Alain de Botton, in sy essay On Eye-opening Art hoe kuns ons oë kan oopmaak vir plekke en landskappe…
Leon Retief. Fossiele: Oor vis en vlees
Fossiel van T. rex, Royal Tyrrell Museum in Drumheller, Alberta FOSSILS At midnight in the museum hall The fossils gathered for a ball There were no drums or saxophones, But just the clatter of their bones, A rolling, rattling, carefree circus Of mammoth polkas and mazurkas. Pterodactyls and brontosauruses Sang ghostly prehistoric choruses….
Helize van Vuuren. Breyten Breytenbach se Die na-dood (2016)
Breyten Breytenbach se Die na-dood (2016): ’n Afrika-sprokie of ontstaansmite oor blindemolle en ’n koningin met “’n ware towerstaf” “Die jare gaan verby…maar mens se sondes is geneig om jou in te haal. Eintlik was dit sommer lawwigheid van my en ek was aan die begin nogal half trots dat niemand my uitgevang het nie….
Carina van der Walt. Dier en drif in “De tuin der lusten”
Jy maak die dier in my wakker! Hierdie ondubbelsinnige aankondiging van seksuele lus lê dikwels in die mond van die jagter. Watter jagtende dier hy of sy vir hom- of haarself in gedagtes het, hang van die betrokke spreker af. En op watter diersoort die aandag dan geprojekteer word, des te meer. Dier en…
Leon Retief. Twee Kanadese digters: Dave Margoshes & Jan Zwicky
TWEE KANADESE DIGTERS Hendrik Botha se inskrywing oor dokter-digters en sy opmerkings oor mediese poësie in die besonder het my herinner aan die onderstaande gedig deur Dave Margoshes. Die intense situasies waarin dokters in sommige dissiplines hulself van tyd tot tyd bevind, sowel as die interaksies met pasiënte en hul families – soms amusant,…
Hilda Smits. met liefde vir Marlise, vir wie ek vele blogs skuld
vir pa, soos die ander nog nie geskryf oor pa se graf & wat daarin, die twee name daarop ons met geel blomme(tjies) & bultende tasse die karruit brand ‘n vlam in die wye verte stilte soos die kruipende skaduwees in ‘n katedraal & haar weduwees, vir wie die naakte liggaam nie meer geheim soos…
