Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Leon Retief. Boekhou en poësie

16 February 201610 February 2020 By Versindaba

Boekhou en poësie “The ideal scientist thinks like a poet, works like a bookkeeper, and, all too rarely, writes like a journalist.” EO Wilson.   een plus een … niks te sê vir hierdie dag want eintlik het ek deesdae slegs ’n boekhouerkop styf vasgeskroef op ’n nek wat een plus een of twee of…

Read More

G.Brits. De Waal Venter, digter: ‘n Waardering, 2007 – 2015

10 February 201612 February 2016 By Versindaba

De Waal Venter, digter: ‘n Waardering 2007 – 2015 Deur dr. G. Brits. (Dr. Gert Brits is ’n wetenskaplike met ’n belangstelling in die kunste) Opsomming Die Suid-Afrikaanse digter de Waal Venter se latere deel van sy oeuvre, in Afrikaans en Engels, hoofsaaklik self- en blog gepubliseer, word waardeer. Sy belangrike werk in Engels word…

Read More

Karen Kuhn. Kersfees in Kanaalstraat

5 January 201610 February 2020 By Versindaba

Die afgelope Kersfees kuier ek in Kanaalstraat, by Cloudette en William. Nege dae in Amsterdam, vanuit Pole. Daar’s ’n fiets vir my en word vertel; volg ons, hou regs, ry net, moenie stop, vloei net langs die gragte, die trap sal jou lig laat brand en kyk rond. Dalk is dit hoe diepsee duik ook…

Read More

Carina van der Walt. klein reisverslag

25 November 201510 February 2020 By Versindaba

Die teller het op die laaste dag op 1836 kilometer gestaan. Dit is die afstand wat ons die afgelope maand deur Suid-Afrika en Lesotho gereis het. Gedurende hierdie tyd het die jongste nuus oor wat in die land gebeur deur koerantartikels en nuusberigte oor die radio ons lewens binnegedring: ’n versengende droogte met beesvrektes in…

Read More

Breyten Breytenbach. Kleinreis deur ‘n vergete notaboekie

22 November 201525 November 2015 By Versindaba

KLEINREIS DEUR ‘N VERGETE NOTABOEKIE   * Dis bleekpers van kleur. Campus POCKET NOTEBOOK – small-sized notebook which can fit snugly into your pocket or bag. Agter-op staan : MADE IN JAPAN… Jy kan selde ‘n notaboekie weerstaan. Dikwels is dit die enigste ‘aandenking’ wat jy koop na ‘n besoek aan ‘n kunsmuseum of ‘n winkel…

Read More

Leon Retief. Minder bekende digters van Canuckistan, deel 3

11 November 201510 February 2020 By Versindaba

MINDER BEKENDE DIGTERS VAN CANUCKISTAN DEEL 3 DON DOMANSKI Jammer maar ek het geen idee wat “windfall crab apples” in Afrikaans is nie, maar makie sakie – gesien die laaste sin van die eerste gedig gaan ek dit net so los. Domanski kan nie juis beskryf word as ’n onbekende digter in sy eie vaderland…

Read More

Leon Retief. Minder bekende digters van Canuckistan, deel 2

14 October 201510 February 2020 By Versindaba

Minder bekende digters van Canuckistan, deel 2 David Donnell https://en.wikipedia.org/wiki/David_Donnell   Donnell se meestal speelse en lighartige gedigte het dikwels, maar nie altyd nie, meer om die lyf as wat mens met die eerste lees besef. Ek vermoed egter dat sy gedigte dikwels te gebonde is aan ‘n sekere tyd, persoon of gebeurtenis. Dis te…

Read More

Leon Retief.Minder bekende digters van Canuckistan, deel 1

5 October 201510 February 2020 By Versindaba

Jan Zwicky MINDER BEKENDE DIGTERS VAN CANUCKISTAN DEEL 1 Met “minder bekend” bedoel ek digters wat na my mening (vir wat dit werd is) nie so internasionaal gereken word as wat die geval behoort te wees nie, alhoewel hulle wel hier te lande hoog aangeslaan word. Dieselfde is ook (weereens, vir wat my mening werd…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon