Autumn moonlight– a worm digs silently into the chestnut. Matsuo Basho Noord van Oktober Tussen September se nagewening en Desember se sonkeerpunt sit Autumnus soos ‘n lewegewende roeskol op die jaar se kalender. Oestyd en snoeityd. Tyd ook om ’n Jaar se lewering te bereken. Die koring en ook die kaf te skei. Die Romeine…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Breyten Breytenbach. Klein Reis deur Geledinge van Laat-Gaan, Sept – Okt 2014
Klein Reis deur Geledinge van Laat-Gaan, Sept – Okt 2014 Ons kondisie : ons kan niks behalwe die huidige ken en ervaar nie. Of dan – die teenswoordige is die lens of die spieël waardeur ons onsself belewe, waarin die verlede gereflekteer en die toekoms geprojekteer word. Dis die enigste Altyd wat ons van weet,…
Karen Kuhn. Paradisos in Griekeland
Om te reis: om my stilte te oorleef om vreemd ander klanke te beleef en andersom. Die afgelope Europese somer, besoek ek Kriaritsi strand en slaan penne vir ’n paar dae by Camping Paradisos Chalkidiki (Halkidiki), Griekeland in.
Carina van der Walt. ‘n Besondere Trilogie
Onlangs het die derde bundel van ’n besondere trilogie in die Nederlandse poësiewêreld verskyn. Dit is Verzoenen (2014) van Emma Crebolder by Nieuw Amsterdam Uitgevers. Twee jaar eerder is Crebolder se Vallen (2012) gepubliseer en nog twee jaar daarvoor haar Vergeten (2010). Saam vorm hierdie digbundels ’n ode aan die vol en ryk…
Leon Retief. Glen Sorestad in Kuba
GLEN SORESTAD IN KUBA Ter inligting aan nuwe lesers van Versindaba en om moontlik ‘n paar geheues te verfris: Glen Sorestad is ‘n Saskatoonse digter en een van die leidende figure van die prêrie-digkuns. Ek is al ‘n paar jaar met hom bevriend en van sy gedigte het al op hierdie webwerf verskyn. Na…
Yves T’Sjoen. “Sy drif en drang” – Dirk J. Opperman in de sterrelingse nacht van Jonkershoek
Gisteren is op initiatief van het Departement Afrikaans en Nederlands van de Universiteit Stellenbosch het eeuwfeest van Dirk Jan Opperman (1914-1985) met luister en bloemen gevierd. Op 29 september 2014 zal het precies honderd jaar geleden zijn dat deze dichter, bloemlezer, criticus en hoogleraar is geboren. Opperman is een geprezen en geprijsd dichter-criticus met…
Egonne Roth. Woord en Beeld in Thessaloniki
My gids vir Griekeland het seker so 600 bladsye waarvan slegs 5 tot 6 aan Thessaloniki gewy is. Die oningeligte afleiding is dat daar nie veel is om in die stad te sien nie. Onwaar! “Die goedkoopste vlug Griekeland toe is na Thessaloniki,” verduidelik Judy vir my, “en die stad het ’n ryk Joodse geskiedenis….
Louis Jansen van Vuuren. Geportretteer
Chuck Close. Big Self Portrait 1967 –1968 acrylic on gessoed canvas 273.1 x 212.1 cm up close and personal Die skandaal rondom Taylor en Burton se frisson tydens die verfilming van Cleopatra in 1963 roep vir my duidelike beelde op – ’n tipe retinale-replay- anamnese wat in my geestes oog terug speel so die…
