Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Carina van der Walt. Nasr reageer – Nasionale Gedigtedag 2012

5 February 201210 February 2020 By Marlise Joubert

Nasr reageer – Nasionale Gedigtedag 2012 Aflewering 5 Op 26 Januarie was dit weer tyd vir die nasionale Gedichtendag in Nederland. Jonk en oud, kind en kraai, arm en ryk het landwyd daaraan deelgeneem. As inleiding van die besondere dag is die wenner van die VSB-Poësieprys die vorige aand op 25 Januarie al aangekondig. Op…

Read More

Carina van der Walt. Szymborska oorlede

3 February 201210 February 2020 By Marlise Joubert

Szymborska oorlede: “Mozart van die poësie” Op Woensdag, 1 Februarie, is die Poolse digteres Wisɫawa Szymborska na ‘n lang siekbed met longkanker in haar slaap oorlede. Haar familie en vriende was by haar in Krakau. Sy het 88 jaar oud geword. Die Poolse minister van buitelandse sake, Radek Sikorski, verwys na haar dood as ‘n…

Read More

Frances Lubbe. Asem en stilte: die Handspring marionette

2 February 201210 February 2020 By admin

Ek het as kind die Handspring Puppet Company se produksie van ‘A Midsummer Night’s Dream’ by die Baxter teater in Kaapstad bygewoon, en was in vervoering daaroor gewees. Ek het opgestaan om die marionette beter te kan sien, tot die konsternasie van die mense wat agter my gesit het.  Ek wou ook kommentaar lewer oor…

Read More

Yves T’Sjoen. Krog kom nooit alleen nie. Kromspraak in de Lage Landen

31 January 201231 January 2012 By Versindaba

[1]   Eep Francken, coauteur van Skrywers in die strydperk. Krachtlijnen in de Zuid-Afrikaanse letterkunde (2005), merkte vorig jaar in Tydskrif vir Geesteswetenskappe op dat “Antjie Krog […] in Nederland sinds jaar en dag een vaste, zeer gewaardeerde gast” is. Deze vaststelling kan iedereen die een optreden van of een interview met Krog heeft gezien…

Read More

Louise Viljoen. Of Chisels and Jackhammers: Afrikaans poetry 2000-2009

30 January 20127 November 2014 By Versindaba

LOUISE VILJOEN is professor in the Department of Afrikaans and Dutch at the University of Stellenbosch. She was awarded a doctorate at the University of Stellenbosch for a thesis on the poetry of Breyten Breytenbach in 1988. Together with Ronel Foster she compiled an anthology of Afrikaans poetry written after 1960, Poskaarte. Beelde van die…

Read More

Yves T’Sjoen. De bloedplek van Paul Demets

24 January 201225 January 2012 By Versindaba

De literaire prijs met de naam van de dichter en criticus Herman de Coninck (1944-1997) bekroont jaarlijks “de beste oorspronkelijk Nederlandstalige dichtbundel van een Vlaamse dichter”. Vandaag raakte bekend dat de Vlaamse dichter en poëziecriticus Paul Demets de prijs ontvangt voor zijn bundel De bloedplek (2011). (zie: http://www.deredactie.be/cm/vrtnieuws/cultuur%2Ben%2Bmedia/kunsten/120124_HDCprijs). Ruim een decennium geleden is De papegaaienziekte,…

Read More

Leon Retief. Kerke en ander dinge in Kanada

18 January 201210 February 2020 By Versindaba

Soos die geval is met baie Westerse lande is Kanada taamlik sekulêr alhoewel ek nie daarin kon slaag om betroubare onlangse syfers te kry nie. Dit wil my voorkom asof ongeveer 18-20% Kanadese hulself bestempel as behorende tot geen geloof nie, maar dit is moeilik om vas te stel hoeveel van die res van die…

Read More

Louis Jansen van Vuuren. Winter as Sneeu

12 January 201210 February 2020 By admin

  Winter as Sneeu * & ‘n kwashaal brandblusser-rooi Net na twaalf verlede Dinsdagmiddag het die hemel grou-bruin word. Ek was tussen die huis en my ateljee wat op die solder van die perdestalle is. Dis aardig as die lug verbruin. Apokalipties. Dit ontstem ‘n mens, die aweregse verandering in die natuur, want mens is…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon