Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Jaco Barnard-Naudé. Poësie en abstraksie: Paul Valéry se Zaharoff-lesing*

7 November 20117 November 2014 By Versindaba

Hierdie lesing, wat die digter in 1939 aan die Universiteit van Oxford lewer, behels ‘n problematisering van die onderskeid tussen wysbegeerte en digkuns (of dan die abstrakte teenoor die konkrete). Valéry het dit teen ‘n representasie van hierdie onderskeid spesifiek as ‘n binêre teenoorgestelde: “We say ‘poetry and abstract thought’ as we say good and…

Read More

Breyten Breytenbach. windeier, sommer

4 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

windeier, sommer In ‘n poging om die vertaalde Tranströmer vers van vanoggend uit die web te lok, te knip en dan oor te plak en aan te stuur vir ‘n ou digtersvriend (halfbroer) wat nou saam met sy Turks-Amerikaanse vrou met irisse boer iewers in Toskane – immergroen knolplant met pronkerige blomme, flap; reënboog; reënboogvlies…

Read More

Egonne Roth. Van Israel na Jakkelsfontein

3 November 201110 February 2020 By admin

Ek het baie vakansies as kind in die Hermanus-Onrus-gebied deurgebring en was eindeloos lief vir daai kus met sy wilde storms and groot see. Vir ‘n paar jaar was ons bevoorreg genoeg om selfs ‘n huisie by die see op Onrus te besit en as gesin het ons wonderlike vakansies daar deurgebring. Maar toe kom…

Read More

Frances Lubbe. Feminisme en die blitsverkoper

31 October 201110 February 2020 By admin

1. Origami You are a folded deer quick-stepping the bog-cotton muir of a how-to-book. Hind for the white hart whose leathery heart you have smoothed to bleaching linen or a page freshly rolled in the mill, I adore you for every crease unironed in your nature. Not for me the copper-bottomed überbeauties, those bronzed denizens…

Read More

Louis Jansen van Vuuren. Die Seisoen tussen Somer en Winter

29 October 201110 February 2020 By admin

  Oktobermaand. Dit bly tog die mooiste, mooiste, maand. Hier, en ook verseker, in die lentewordende Suiderland.  Om ooparm onder die massiewe herfsplatane te staan en kyk hoe die koorsgeel blare val, is nonpareil. Dis soos om in ʼn sneeustolp te staan. Betowerend. Momenteel afgesluit van die wêreld. Vasgevang in ʼn oker-oomblik onder glas. Dis…

Read More

Abraham de Vries. Adam Small – hoe gemaak met swye?

16 October 20117 November 2014 By Versindaba

Adam Small Hoe gemaak met swye? My belangstelling in swye – ook Adam Small s’n – is aangeblaas deur ‘n aanhaling uit Heidegger in ‘n boek van Joseph Parry; dit lui soos volg: “Falling silent is neither the absence of speech nor the impossibiity of speech, but rather a mode of speaking, of making understood…” …

Read More

Lina Spies. God, die magtige magneet: die religieuse motief in die poësie van D. J. Opperman

10 October 201110 October 2011 By Versindaba

  Prof. dr. Lina Spies D. J. Opperman-gedenklesing 23 September 2011   Dames en here Die metafoor waarvan ek uitgaan by geleentheid van vanaand se gedenklesing oor die religieuse motief in die poësie van D. J. Opperman kom uit die gedig “Wederkoms” in sy bundel, Dolosse. Die betekenis van dié metafoor van ‘n “magtige magneet”…

Read More

Egonne Roth. Vanessa Fogel

6 October 201110 February 2020 By Marlise Joubert

  Ek onthou die eerste klas van ons M-program in Kreatiewe Skryfkuns. Daar was elf van ons – nommer twaalf se pa het op sterwe in Ierland gelê – hy’t nooit opgedaag nie. Ek was spyt want ek is baie lief vir die Ierse stem en humor. Ek was nie die oudste student in die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon