Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Yves T’Sjoen. Ronelda S. Kamfer in de Lage Landen

4 January 20125 January 2012 By Versindaba

Noudat slapende honde (Kwela boeke 2008) van Ronelda S. Kamfer (Kaapstad, 1981) kan zondermeer worden beschouwd als dé revelatie van de Afrikaanstalige poëzie van de afgelopen jaren. Andere talentvolle jonge Zuid-Afrikaanse dichters, onder anderen Loftus Marais (Staan in die algemeen nader aan vensters, Ingrid Jonker-prijs en Eugène Marais-prijs 2009) en Melt Myburgh (Oewerbestaan, Ingrid Jonkerprijs…

Read More

Carina van der Walt. Nasr reageer: Mauro moet terug! Of nie? (09-11-11)

27 December 201110 February 2020 By Marlise Joubert

 Foto: Koel van Weel / EPA  Aflewering 4            In die laaste week van Oktober 2011 het die bom rondom die asielaansoek van die jonge Mauro Manuel (18) uit Angola gebars. Op 10-jarige leeftyd het hy alleen en verskrik van die vliegtuig op Schiphol af gestap in die arms van sy liefdevolle pleegouers. Sedertdien het hy…

Read More

Daniel Hugo: N.P. Van Wyk Louw en die geestige vers in “Tristia”

1 December 20117 November 2014 By Versindaba

N.P. van Wyk Louw-gedenklesing, gehou op 15 September 2011 by die Universiteit van Johannesburg Opsomming In hierdie artikel word die belang van speelse woordvernuf in N.P. van Wyk Louw se digbundel Tristia (1962) ondersoek. Dit word gedoen aan die hand van Louw se radiopraatjiereeks “Geestigheid in die poësie” wat hy gedurende die Nederlandse ontstaanstyd van…

Read More

Leon Retief. Surrealisme en die Black Dahlia moord

28 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

Life imitates art far more than art imitates life – Oscar Wilde. There is every reason to believe that (surrealism) acts on the mind very much as drugs do; like drugs it creates a certain state of need and can push man to frightful deeds – Andre Breton, Manifesto of Surrealism. Sedert my skooldae het…

Read More

Leon Retief. Musiek so in die verbygaan

21 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

 BUSKER I strum hymns as an offering while they trudge seriously up Golgotha’s slope each with a briefcase crucifix and no smile for the minstrel (Graeme King) Straatmusikante het my nog altyd geïnteresseer. Dit moet seker ʼn redelike raap-en-skraap manier wees om ʼn lewe te maak. Waarom doen hulle dit? Gaan dit om den brode…

Read More

Leon Retief. Die Occupy Movements

16 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

Met die dat Wysneus se opvattings oor die politieke ekonomie deur Desmond as “vreesaanjaend” bestempel is kan ek nie anders as om ʼn klip in die bos te gooi oor die “Occupy Movements” nie, deels omdat ek vermoed dat Wysneus grootliks met my gaan saamstem en dat Desmond (onder andere) gaan verskil. En dis beslis…

Read More

Joan Hambidge. ‘n Besinning van die konkrete

14 November 20117 November 2014 By Versindaba

  A momentary stay: Charl J.F. Cilliers (ISBN 978 0 620 51249 7, Malgas Publishers 2011, 123 bladsye sagteband Resensent: Joan Hambidge A Momentary Stay van Charl J.F. Cilliers het waarskynlik een van die mooiste omslae in ‘n lang tyd. Dit bevat ‘n pragtige waterverf tekening van Marlise Joubert wat ‘n belangrike gedig in die bundel aktiveer…

Read More

Breyten Breytenbach. Goeie raad uit die stof

8 November 201110 February 2020 By Marlise Joubert

Daar kom ‘n tyd, soms voel dit soos tye, wanneer mens moet begin uitsorteer, weggooi, wegpak. En dan is dit skielik asof stemme uit ‘n verlede waarvan jy lankal vergeet het weer boontoe kom. Miskien omdat jy nou nader aan hulle is. In Parys is die stof onsigbaar. Jy sien of ruik dit nie –…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon