Vergeet-my-nietjies plaat blou onder die mos-oortrekte stamme. Rietpypies swaai hulle kwassies fraai-fraai in die ligte lentewind. Viooltjies staan kordaat orent soos sappige miniatuur Stradivariusies. Baie blou. En wit, natuurlik. Soos die gaasige bloeisels op die pruimbome. Op die kersiebome en amandelbome. Daar is besige bye om die botsels en nuutgevlegte neste in die oksels…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Egonne Roth. Riva Rubin
Die vrou onder my bed begin my lei in my navorsing. “Jy moet met my ou kennis, Riva Rubin, ‘n onderhoud gaan voer – sy sal jou baie dinge kan verduidelik,” fluister sy. Ek bel Riva. Sy is besig – ek moet later weer bel. Ek probeer later – sy versorg die proewe van haar…
Egonne Roth. Die vreemde vrou onder my bed.
So drie jaar gelede het ‘n vreemde vrou onder my bed ingetrek. Al was sy onbekend aan my het ek haar genooi. Ek het ‘n kontrak met haar gesluit – ek sal haar weer onder die aandag van haar gehoor bring, sy sal haarself aan my bekend maak – sy sal my lei om van…
Lize Viljoen. Afrikaner in die buiteland
Die Koreaanse winters is koud teenoor ons Suidelike Somer Die wind waai knersend soos skerp tande en beseer jou hande en lippe en droog jou siel uit soos ‘n uitgemergelde lap. Son is traag om uit te kom en wys die vuil uit in die lug. Die Suid Afrikaanse somer is wildwarm en met musiek…
Leon Retief. Om te kan onthou
Menswees behels ‘n komplekse samespel van neurologiese prosesse wat ons interaksie met die omgewing (wat natuurlik ander mense insluit) bepaal. So deur die jare het ek in my daaglikse doen en late agtergekom hoe belangrik geheue is en hoe ons dit as vanselfsprekend ervaar, iets waaraan ons eintlik nooit dink nie – ‘n modaliteit…
Carina van der Walt. Woordfees-gas: Wie is Leonard Nolens?
Woordfees-gas: Wie is Leonard Nolens? Leonard Nolens is die pseudoniem van die Vlaamse digter en dagboekskrywer, Leon Helena Sylvian Nolens. Hy is op 11 April 1947 in die Belgies-Limburgse dorpie Bree gebore. Na skool het hy aan die Hoger Instituut voor Vertalers en Tolken in Antwerpen gaan studeer. In 1968 verhuis hy…
Marcelle Olivier: Onderhoud met Helen Ivory & Martin Figura
The card you hold close to your chest: In intieme gesprek met die Britse digterspaar Helen Ivory en Martin Figura Eintlik benodig ek ‘n bietjie schnapps om die Januariemaand-koue te verwerk. Die bleek treinrit vanaf Cambridge Norwich toe klap-klap oorwegend deur Swift se psigologies-besoedelde veenlande – wat jou laat vergeet dat daar…
Yves T’Sjoen. Krog kom nooit alleen nie. Kromspraak in de Lage Landen
[2] In het eerste deel van deze bijdrage heb ik een poging ondernomen de aanwezigheid van Antjie Krog in Nederland (en Vlaanderen) in kaart te brengen. Daarbij heb ik aandacht willen besteden aan (1) de Nederlandse vertalingen van Krogs poëzie (en proza) en (2) de aanwezigheid van Krog op podia (o.a. Geletterde mensen, Saint Amour,…
