Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Egonne Roth. Motet in 40 dele

1 October 201210 February 2020 By Marlise Joubert

“Stap af langs die rivier, gaan regs oor die Milleniumbrug en die Baltic Gallery is aan julle linkerhand. Soms vertoon hulle scheiss, soms is dit briljant. Good luck!” Ons maak soos ons gasvrou voorgestel het. Die Tynerivier verdeel die stad in twee: aan die noorde is Newcastle en aan die suide Gateshead, maar vir die…

Read More

Leon Retief. Dokter of digter?

1 October 201210 February 2020 By Marlise Joubert

 

Read More

Leon Retief. Somer in die prêries.

4 September 201210 February 2020 By Versindaba

SOMER IN DIE PRÊRIES (OF: WING NITE IN TAKBOKKAKEBEEN) Vakansietyd in Saskatchewan hang af van wie mens is en wat jy doen. Meeste mense gaan in Julie of Augustus met vakansie, maar nie die ekspat Suid-Afrikaners nie – Lesli en ek is byna die enigste uitsonderings. Die ander verkas in Desember of Januarie na sonnige…

Read More

Egonne Roth. Nuwe komposisie

20 August 201210 February 2020 By Versindaba

Die vrou onder my bed spook by my. Sy is so ver weg en tog weet ek sy sou so graag met my plekke wou ruil.  Toe sy Suid-Afrika na sewe-en-twintig jaar vir die eerste keer besoek het, was dit om die opening van die Taalmonument op Paarlberg by te woon. Die jaar was 1975….

Read More

Leon Retief. Don Domanski

7 August 201210 February 2020 By Versindaba

an axe is a piece of wood with a scream fastened to one end a man is a piece of flesh with a storm fastened to one end sometimes they meet at night in the street.   DON DOMANSKI (1950 – ) Domanski is gebore in Sydney, ‘n stadjie in Cape Breton Eiland, Nova Scotia…

Read More

Leon Retief. Andrew Suknaski

25 July 201210 February 2020 By Versindaba

     DIE LUISTERAAR: ANDREW SUKNASKI (1942-2012) Ek het verlede jaar enkele gedigte deur die Kanadese digter Andrew Suknaski gelees en omdat ek nogal ‘n sagte plekkie vir die prêriedigkuns troetel wou ek meer oor hom uitvind. Al die gewone daaglikse doen en late het egter tussenbeide getree en ek het eintlik min of meer…

Read More

Karen Kuhn. The Great Escape – Die SA Vlieëniers

24 July 201210 February 2020 By Versindaba

Vroeër die maand neem ’n kollega my na die Citadel Park waar ons die Old Garrison begraafplaas hier in Poznan, Pole besoek. Slagoffers van sowel die Eerste as Tweede Wêreldoorlog is hier finaal te ruste gelê. So dwaal ons tussen die grafte deur tot ons eindelik stilstaan by die slagoffers wat vermoor is deur die…

Read More

Rensia Robinson. ‘n Perspektief op die digterskap van Donald Riekert

22 July 20127 November 2014 By Versindaba

‘n Perspektief op die digterskap van Donald Riekert   –   Digter uit Kuruman Rensia Robinson © Inleiding Donald Riekert is digter-boorling van Kuruman. Sy mede-digtervriend daar was Thomas Deacon. Van sy verbintenis met hom het Riekert gesê (Müller 1990:4): “Ons inspireer mekaar, iets vreesliks. As ‘n gedagte by hom nie wil vorder nie, gee hy dit partykeer…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon