Nasr reageer – Gerrit Komrij (1944 – 2012): buitestaander (Aflewering 6 deur Carina van der Walt) Op 5 Julie het die grootse Nederlandse digter, Gerrit Komrij, onverwags aan kanker gesterf. In twee dokumentêre films op televisie en in talle koerant artikels die afgelope naweek het die huldeblyke binne gestroom. Sy literêre nalatenskap…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Leon Retief. Santiago Ramón y Cajal
Cajal Santiago Ramón y Cajal (1852 – 1934) Spanje het deur die eeue ‘n hele aantal bekende kunstenaars gelewer. In geen besondere volgorde nie kan ek nou dink aan Velasquez, Picasso, Goya, Lorca, Cervantes, Unamuno, Falla, Rodriguez, Albéniz en wie weet hoeveel ander wat aan my onbekend is. Die grootste lewende Spanjaard is sonder twyfel…
Marlies Taljard: ‘n Bespreking van “Erlkönig” (J.W. von Goethe) aan die hand van geselekteerde narratologiese beginsels
DIE VLAK VAN DIE TEKSTEKSTUUR In die vorige twee blogs het ek die gedig “Erlkönig” bespreek, en veral gekonsentreer op die vlak van die storie (geskiedenis) en die vlak van die verhaal (die artistieke teks). Vandag se blog handel oor die vlak van die tekstekstuur, met die klem op die vertelinstansie en taalhantering. Vertelinstansie Die…
Karen Kuhn. ‘All that of which Poland is made’
Op ’n trein op pad na die Poolse hoofstad; Warsaw sit ek en wieg heen-en-weer terwyl ek by die venster uit staar en soos die woude verby flits, probeer inkyk. Soos wat ’n eerste blog oor Pole sou wees om die ‘siel van die volk’ soos die Pole daarna verwys, te beskryf – in te…
Marlies Taljard: ‘n Bespreking van Goethe se Erlkönig aan die hand van geselekteerde narratologiese beginsels 2
In my vorige blog het ek Goethe se gedig Erlkönig ontleed op die vlak van die storie – die logiese, chronologiese en kousale elemente soos dit deur die leser gerekonstrueer word. Vandag fokus ek op die vlak van die verhaal – die artistieke verwerking van dié elemente soos dit deur die ordenende instansie (outeur) verwerk…
Leon Retief. Die keiser in sy naaktheid
Na aanleiding van Louis Esterhuizen se skrywe oor satiriese spotprente , herinner dit my aan ‘n Kanadese skilder wat niks van die Kanadese eerste minister Stephen Harper hou nie het Vrydag hierdie skildery (bo) ten toon gestel. (Met die kommentaarblokkie kan foto’s helaas nie ingelaai word nie.) Een van die opposisie se parlementslede het gequip: I don’t care…
Carina van der Walt. Nasr wen kultuurprys vir digbundel
Op 10 mei het die Nederlandse Dichter de Vaderlands, Ramsey Nasr (foto), die E. du Perron-prys 2011 gewen vir sy digbundel Mijn nieuwe vaderland. Gedichten van crisis en angst. Die Du Perron-prys is ‘n kultuurprys wat jaarliks uitgereik word aan persone of instellings wat ‘n aktiewe bydrae gelewer het aan die bevordering van wedersydse…
André Pretorius. Wordsworth en die Mere
Wordsworth en die Mere Grasmere, Cumbria, April 2012 ‘n Voetpad slinger berg-op van die oewer van Buttermere na die piek van Haystacks. “Piek” is half vrypostig: dié heuwel se beskeie 597m bo seespieël sal kwalik ‘n selfrespekterende bergklimmer se pols laat jaag. Die voetpad bied eerder ‘n gesinstaptog – ek het Daniel se 10…
