Verleidelike P-woorde bestaan seker in elke taal en in hierdie geweste is daar twee geliefdes: Parys en Pantoum. Parys verwys natuurlik na die stad van lig (en donker) en Pantoum na iets heeltemal anders in wese as die beminde stad: die half vergete versvorm, die pantoen. Hulle is tog verwant deurdat hulle dieselfde taal…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Jaco Barnard-Naudé. Refleksies oor Epstein en Friedman se rolprent “Howl” (2010)
“The problem when it comes to literature is this: there are many writers who have preconceived ideas about what literature is supposed to be, but their ideas seem to preclude everything that makes them most interesting in casual conversation … their faggishness, their solitude, their neuroses, their goofiness, their campiness or even their masculinity at…
Leon Retief. Anton Bruckner en Immanuel Kant
Dit klink na ‘n vreeslike geleerde betoog hierdie, maar is darem nie. Ek het nog altyd van Anton Bruckner se simfonieë gehou, al het Brahms hulle bestempel as simfoniese boa konstriktors en al het Eduard Hanslick hom telkens in vlamme afgeskiet. Kant? Jawellnofine, ek is meer as so effens skepties oor die dinge wat filosowe…
Frances Lubbe. Die Londen Boekfees
Die Londen Boekfees vind elke April plaas, en lok uitgewers, agente en boekverkopers van dwarsoor die wêreld vir drie dae van vergaderings, praatjies, veels-te-duur skemerkelkies en sakeooreenkomste. Die enorme hoofsaal van die Fees word gevul met uitgewerstalletjies. Hier ontmoet redakteurs agente, skrywers en ander verteenwoordigers. Die groter uitgewers ontwerp en bou self hul stalletjies elke…
Leon Retief. Voëlkyk in Saskatchewan
Lente het hier amptelik op 20 Maart aangebreek. Nou goed, ons weet almal dat die klimaat wat mens met ʼn spesifieke seisoen assosieer nie altyd op die amptelike eerste dag van daardie seisoen begin nie, maar hier daag die lente beslis maar sleepvoet op… ʼn Beter aanduiding van die wisseling van seisoene hier…
Marcelle Olivier. Ietsie oor Holi, Agha Shahid Ali, en die ghazal
Gedagtes uit Indië: Ietsie oor Holi, Agha Shahid Ali, en die ghazal ghazal vir lente holi, delhi 2011 . die weerklank van hitte is donker. die volmaan bloei; die straat bly donker. . lente lê ‘n dagloop ver van noord. van jou, ‘n jaarloop ver: suid is donker. . ek verbeel my jou vel ruik…
Bekendstelling: As die woorde begin droom (Wilhelm Knobel)
Praatjie gelewer deur Ampie Coetzee tydens bekendstelling op Saterdag, 16 April, Protea Boekwinkel (Stellenbosch) Ter inleiding: Hier is ‘n bundel van oor die 180 bladsye, soms met baie lang gedigte, en soms met baie kriptiese gedigte – altans moeilik verstaanbaar vir my. Nietemin: ek wil net waarsku dat ek nie ‘n lesing gaan…
