Nuus uit Brittanje: So stil soos die graf: Die Poetry Society, die vreemde bedankings, en die rooi kruiwa vol name . Die afgelope twee weke daag daar elke dag of twee ‘n briefie van Kate Clanchy in my epos-boksie op wat my op die hoogte hou van onlangse verwikkelinge by die Poetry Society. Want daar…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Hein Viljoen. Groot avonture in die (onlangse) Afrikaanse poësie
Groot avonture in die (onlangse) Afrikaanse poësie Hein Viljoen Bron van hierdie artikel, met vergunning: Stilet, nr 22(2), September 2010 ABSTRACT In this article I propose that the metaphor of an adventure, a bigger story or project, can be a productive cognitive construct for mapping the landscape of recent Afrikaans poetry. I first survey a…
HP van Coller. ‘n Kritiese blik op enkele literêre pryse
‘n Kritiese blik op enkele van die literêre pryse van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns A critical assessment of a few of the literary prizes awarded by Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns H.P. van Coller Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat HENNIE VAN COLLER, uitstaande professor en…
Frances Lubbe. Reën en Wimbledon
Dis reënerig in Londen en die winkels bied eienaardige vars aarbei en room toebroodjies te koop aan. Dit kan net een ding beteken: dis tyd vir tennis! Ek het vanjaar die kans gehad om die eerste dag se verrigtinge op Wimbledon by te woon. Nadat ek en my metgesel die verkeersophoping om die bane trotseer…
Johann Lodewyk Marais. Geskiedenis en literatuur in N.P. van Wyk Louw se Germanicus (1956)
Geskiedenis en literatuur in N.P. van Wyk Louw se Germanicus (1956) Johann Lodewyk Marais ABSTRACT Since his youth, the Afrikaans poet and intellectual N.P. van Wyk Louw (1906-1970) was interested in Roman history, which resulted in a number of literary works. In his verse drama Germanicus (1956) Louw utilises historical…
Egonne Roth.Van Israel na Londen
Londen bly vir my ‘n magiese stad, ‘n stad vol verwondering en verrassings. Dalk is dit waar van baie groot stede: New York is opwindend, indrukwekkend, groot en hoog; Berlyn is vol verrassings, ‘n stad wat haarself herontdek; Parys met haar boulevards ‘en chic’; Rome, Madrid, Tel Aviv en Johannesburg. Maar Londen is anders –…
Marlies Taljard – Beeld en teks 4: Marlene Dumas – Art doesn’t speak unless it’s spoken to
In die vorige drie gesprekke het ek probeer aantoon hoe die eeue-oue tegniek van ekfrasme in die praktyk funksioneer. Ekfrasme is sodanig deel van alle kunste dat ‘n mens dikwels skaars daarvan bewus is dat dit inderdaad gebeur – as ‘n digter nie (soos in moderne gedigte die neiging is) sy bronne eksplisiet bekendmaak…
Lize Viljoen. Byt vas, die somer kom weer
Hier in Suid Korea is alles skielik weer lowergroen en die lang winter nou net ‘n vae geheue. Die gevoel bly my by dat oornag die bome se blare uitgekom het, in een sarsie, om skielik die grys toneel oor te neem met lowergroen grasie. Die storms en bedreiginge van die afgelope maande kook ook…
