First day of spring First day of spring– I keep thinking about the end of autumn – Matsuo Basho – Die ou eikebome staan nog steeds met kaal arms omhoog, maar daar is ‘n verandering in die lug, die boere hier meen dat die seisoen gedraai het. Die eerste sprake van lente in die…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Frances Lubbe. Opwekking
Die blomme het al ‘n paar weke terug begin kop uitsteek hier in Londen, en vandag het ons uiteindelik ook rede om die plante se optimisme te deel: die son skyn! Vir die eerste keer in maande. Die energie en opwekking wat vroeë lente meebring het my in die East End se strate ingestuur om…
Egonne Roth. Twee digters in gesprek
Egonne Roth woon in Israel en het pas aangesluit by ons span Buiteblik-bloggers. Welkom, Egonne! Sy het in die Boland groot geword, haar skoolloopbaan op Worcester begin en op Stellenbosch in maatskaplike werk graad gekry, maar haar liefde vir kuns, musiek en letterkunde, veral Shakespeare, het sy op Herschel in Claremont ontdek. Nadat sy in…
Onderhoud met Cas Vos
Sonder die liefde is alles niks Cas Vos in gesprek met Louis Esterhuizen Cas Vos is op 15 Mei 1945 in Rustenburg gebore. Hy is tans Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria. In 1999 ontvang hy die Andrew Murray-prys vir Die volheid daarvan I en II en in 2001 word…
Onderhoud met Joke van Leeuwen
(…e-posverbinding tussen Nederland en êrens in Azië…) Carina van der Walt in gesprek met die Vlaamse stadsdigter van Antwerpen, Joke van Leeuwen, wat ook by Woordfees 2011 gaan optree CvdW: U was al eerder in Zuid-Afrika – in de noorden, toch? Welke impressies kunt u zich nog herinneren? JvL: Ja, in Bloemfontein en Pretoria. Een vrolijk feest…
Carina van der Walt. Joke van Leeuwen se rol as stadsdigter van Antwerpen
Joke van Leeuwen Stadsdigter van Antwerpen (2008 – 2010) Vir Suid-Afrikaners is die fenomeen stadsdigterskap lewensvreemd. Om dit te verstaan, moet mens eers gaan kyk na hoe ‘n stad ontstaan het en wat die digter van toentertyd se verhouding met die stad was. Alle groot stede in Nederland en België benoem of verkies vanaf…
Onderhoud met Joan Hambidge
Stempels op my paspoort Joan Hambidge in gesprek met Louis Esterhuizen Joan Hambidge is professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Haar jongste digbundel is Vuurwiel (2009). Sy is ‘n gereelde boekresensent en skryf rubrieke oor letterkunde en films. Sy bied ‘n MA-kursus in Kreatiewe Skryfwerk aan by die Universiteit van…
Leon Retief. Stede in die winter
Die Kanadese spot dat hulle land vier seisoene het: amper winter, winter, nog steeds winter en padherstelwerk. Ons is tans so tussen winter en nog steeds winter maar ek moet byvoeg dat hierdie seisoen tot dusver darem baie gematig is in vergelyking met die vorige winters wat ons hier ondervind het. Die laagste temperatuur…
