Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Debuutwerke in die Afrikaanse poësie, 1944 –

15 October 201014 September 2026 By Versindaba

AFRIKAANSE POËSIE CHRONOLOGIESE LYS VOLGENS DEBUUTWERKE 1944 –  [Oorgeneem uit: Adendorff, E. 2003. Digdebute teen die millenniumwending: ‘n Polisistemiese ondersoek. MA-verhandeling: Universiteit van Stellenbosch]   (Nota: Daar is ook enkele bundels by hierdie lys ingesluit wat beide Engels en Afrikaanse gedigte bevat, hoofsaaklik Afrikaans. Hierdie lys sal mettertyd opgedateer word. Adendorf se lys strek tot 2002. Ons…

Read More

Onderhoud met Martjie Bosman

9 October 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Tekens wat die toonaard verander   Martjie Bosman in gesprek met Lucie Möller       Martjie Bosman is op Groblersdal gebore en het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy publiseer sedert 1990 gereeld gedigte in literêre tydskrifte en debuteer in 2003 met die bundel Landelik, waarvoor sy die Ingrid Jonker-prys ontvang. ‘n Aantal…

Read More

Leon Retief. Die Maritimes

4 October 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Die Maritimes (Nova Scotia, New Brunswick en Prince Edward Island) is drie klein provinsies aan die Atlantiese kus van Kanada en met reg gewilde bestemmings vir vakansiegangers. My vrou Lesli en ek het onlangs vir twee weke in Nova Scotia vakansie gehou. Halifax, die hoofstad van Nova Scotia, is ʼn besonder aangename stad, ryk aan…

Read More

Onderhoud met Hans Pienaar

3 October 201019 May 2011 By Versindaba

Om teen die empire staande te bly Hans Pienaar in gesprek met Louis Esterhuizen   Hans Pienaar het gedigte begin skryf op universiteit in die laat 1970s, maar opgehou nadat die tydskrif Vlieg, waarvan hy die redakteur was, verbied is. Teen die einde van die millennium het hy weer begin, en ‘n bundel in 2002,…

Read More

Foto’s: Versindaba 2010 [1]

1 October 2010 By Marlise Joubert

Foto’s van die pasafgelope Versindaba poësiefees wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het. [Foto’s deur Annie Klopper – KLIK op foto’s om te vergroot.] Galery 1 – Galery 2   Na Galery 2

Read More

Foto’s: Versindaba 2010 [2]

1 October 201014 December 2012 By Marlise Joubert

Foto’s van die pasafgelope Versindaba poësiefees wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het. [Foto’s deur Annie Klopper – KLIK op foto’s om te vergroot.] Galery 1 – Galery 2     Terug na Galery 1

Read More

Onderhoud met Tom Gouws

26 September 201019 May 2011 By Versindaba

In die teenwoordigheid van liglopers Tom Gouws in gesprek met Louis Esterhuizen   Tom Gouws is ‘n wiskundige, letterkundige, onderwysspesialis, skrywer, bekroonde dramaturg (Nag van die lang messe) en digter (Diaspora, Troglodiet, Syspoor en Ligloop). Hy doseer aan die Universiteit van Potchefstroom, ook dié se Vaaldriehoekkampus, die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Noord-Wes (as…

Read More

Dorothea van Zyl. Huldeblyk aan MM WALTERS

20 September 2010 By Marlise Joubert

(Hierdie huldeblyk is tydens die Versindaba 2010 Poësiefees gelewer aan MM Walters wat vanjaar sy 80ste lewensjaar vier. – Red.) Ek staan vanaand voor ‘n formidabele uitdaging: om in 5 minute ‘n oorsig van ‘n uitgebreide oeuvre te gee sonder dat die skrywer daarvan één skeptiese trekkie om die mondhoeke kry. Want dit gaan om MM…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 74
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon