Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Versindaba 2010. Foto’s [1]

19 September 201020 December 2012 By Marlise Joubert

Foto’s van die pasafgelope Versindaba poësiefees wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het. [Foto’s deur Marlise Joubert]   Nog foto’s [2] hier van die Versindaba 2010 Poësie-fees

Read More

Versindaba 2010. Foto’s [2]

19 September 201013 April 2013 By Marlise Joubert

Foto’s [2] van die pasafgelope Versindaba 2010 Poësiefees Foto’s deur Marlise Joubert Terug na Foto’s [1]           

Read More

Marcelle Olivier. Die Studio

16 September 201010 February 2020 By Versindaba

Gedagtes uit Brittanje: Die Studio Ek sit op ‘n kussing in ‘n vriendin se nuwe studio in sentraal-Cambridge, met my Mac gebalanseerd op my swart jas en op my skoot. Daar is ‘n klein skoollessenaartjie teen die een muur en ‘n ongemaklike kombuis-tipe stoel, en ‘n goedkoop, leë boekrak met drie en ‘n halwe rakke…

Read More

Wilhelm Knobel gehuldig by Versindaba

16 September 2010 By Versindaba

Wilhelm Knobel, die vroeë Sestiger-digter, sou op 26 Oktober vanjaar 75 jaar oud geword het. Tydens Versindaba op Saterdag 18 September sal Emeritus Professor Deon Knobel, die jongste broer van die digter, om 14.00 in die Ou Hoofgebou saam met dr. Marius Crous  van NMMU deelneem aan ʼn huldigingsprogram vir die digter. Knobel gaan oor…

Read More

Briewe van ʼn jong Uys Krige by Versindaba 2010 bekend gestel

13 September 201013 September 2010 By Marlise Joubert

Die bekendstelling van Peet van Aardt se versameling briewe deur Uys Krige, Briewe van Uys Krige uit Frankryk en Spanje, beloof om ʼn besondere geleentheid te wees tydens vanjaar se Versindaba. Dié geliefde digter, skrywer en dramaturg is vanjaar ʼn eeu gelede gebore. Krige se dogter, Eulalia, en sy suster Suzanne Fox, sal op Saterdag…

Read More

ATKV-Veertjies – foto’s

12 September 201012 September 2010 By Marlise Joubert

Tydens ’n  feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 10 September by MolenVliet, net buite Stellenbosch, aangewys. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Veertjie-toekennings is daar ook ‘n Veertjie vir Poësie toegeken. Die wenner was eenparig deur die keurkomitee aangewys as Gilbert Gibson.   Veels…

Read More

Leon Retief. William Topaz McGonagall

6 September 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Mens sien soms ‘n hond wat skoon mooi van lelikgeit is. Tot ‘n mate kan mens dieselfde sê van William Topaz McGonagall se, umm, verse – dis so swak dat dit vermaaklik word en as jy eers begin om dit te lees dan is dit asof ‘n soort van hipnose van die afgryslike jou beetpak…

Read More

Eben Venter. Anne Carson se laterale denke

2 September 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Ek het vir die eerste maal werk van die Kanadees Anne Carson gelees. The beauty of the husband – a fictional essay in 29 tangos is haar sesde werk, ‘n verbluffend-slim, aanmekaar geweefde klomp woorde, iets tussen poesië en prosa. Nege-en-twintig tekste soos 29 tango’s voorafgegaan deur vers-aanhalings of notaboek-aantekeninge van John Keats om jou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon