Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Onderhoud met Mari Grobler

5 November 201019 May 2011 By Versindaba

Om jou tot strandloper te verbeel Louis Esterhuizen in gesprek met Mari Grobler     Mari Grobler is op Uitenhage gebore waar sy steeds woon. Sy het een dogter, Cecily, ‘n musiekonderwyseres. Mari het Grafiese Kuns studeer. Sy het reeds twaalf boeke, waaronder jeugwerke, kinderboeke, romans en digbundels by verskillende uitgewers gepubliseer. Heelwat van haar…

Read More

Leon Retief. Die man wat lief was vir sy kat

2 November 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Wanneer iemand aangestel word as bevelvoerder van Canadian Air Force Base Trent (CAFBT) dan word algemeen aanvaar dat hy bestem is vir groter dinge – maak ‘n sukses van daardie kommandement en oor ‘n paar jaar word jy ‘n generaal en wie weet, later bevelvoerder van die Kanadese lugmag. Kolonel Russell Williams het in Julie…

Read More

Carina van der Walt. Toonleer-oefeninge op die tema Swart (1)

29 October 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Skin Ras as tema duik reëlmatig op in die Nederlandse samelewing. Dit is asof die eksotiese sfeer wat saamhang met swartwees hier in ‘n byna deurskynende, wit samelewing opnuut ontdek word. Die volgende twee aanbiedinge op kultuurgebied einde 2008 en begin 2009 het my aandag getrek. Dit was die film Skin van Anthony Fabian en…

Read More

Lize Viljoen. Halloween in Hong Kong

26 October 201019 July 2024 By admin

Die einde van die maand is dit weer sulke tyd: Halloween. In winkels, restaurante, en op openbare plekke sien mens spoke, spinnekoppe en ander monsters. Ek is in Hong Kong en kan nie anders om te merk hoe groot die dag hier is nie. As kind in Suid Afrika was Halloween nooit eintlik iets snaaks…

Read More

D.J.Opperman se “Shaka” uit Heilige beeste. J.L.Marais.

26 October 2010 By Marlise Joubert

D.J. Opperman se “Shaka” uit Heilige beeste binne die historiese konteks van sy ontstaan    Johann Lodewyk Marais   1   D.J. Opperman se “Shaka” uit sy debuutbundel Heilige beeste (1945) is die enigste van sy lang gedigte waarvan daar jare lank nie ‘n uitvoerige bespreking bestaan het nie. In teenstelling met die oorvloedige aandag…

Read More

D.J. Opperman. Drie vroeë gedigte

25 October 201016 August 2011 By Marlise Joubert

Drie vroeë gedigte van D.J. Opperman Amanda Botha   Drie vroeë gedigte van D.J. Opperman wat nie weer in sy gebundelde werk opgeneem is nie, en hyself nie vir publikasie beskikbaar gestel het nie, het ek gevind in die Natal University College Magazine, ʼn kwartaalblad wat deur die universiteit gepubliseer is. Die gedigte, wat onderskeidelik…

Read More

Lize Viljoen. Waikiki strand, Oahu, Hawaii

22 October 201019 July 2024 By admin

My ouers het ‘n plaat gehad by die huis met ‘n liedjie op wat so gegaan het: “Hani Tao, Uwa Wiki Wiki, she just smiled and said to me, as she gave me language lessons on the beach at Waikiki.” Natuurlik wou ek nog altyd op dieselfde strand uitwas as op die plaat, en eindelik,…

Read More

Marie-Alice Boshoff. Stadsmuseum Gent (STAM)

17 October 201010 February 2020 By Marlise Joubert

Gent, zondag onder de steden rijk venster op de juwelen van de tijd oude burcht vol geheimen op drift have voor wie smakt naar kunst kleine, niet te bedaren bruid met onder je bed nog al je minnaars van vroeger morsig feestvarken met handen en voeten geschept uit de placenta van Leie en Schelde hof…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 73
  • 74
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon