Die digkuns as rouproses: Martina Klopper se Nadoodse ondersoek (2010) Jaco Barnard-Naudé Jaco Barnard-Naudé is mede-professor in regsfilosofie aan die Universiteit van Kaapstad. In 2006 behaal hy ‘n LLD onder leiding van Prof Karin van Marle aan die Universiteit van Pretoria. In dieselfde jaar ontvang hy die Universiteit van Kaapstad se Fellows’ Award vir…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Onderhoud met Len S. Louw
Om weer kind te kan wees … Len S. Louw in gesprek met Louis Esterhuizen Len Louw is gebore en het grootgeword op ‘n skaapplaas in Damaraland in wat toe nog Suidwes-Afrika was. Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en later ook Universiteit van die Vrystaat. In die laat tagtigs woon en…
Leon Retief. Om in Moose Jaw oud te word
Om een of ander rede is Moose Jaw ʼn gewilde aftreeplek. Moenie my vra waarom nie want dis nou nie juis asof ons ʼn subtropiese klimaat het nie. Die dorp is vol ouetehuise, die hoogste gebou in Moose Jaw (15 verdiepings) is ʼn ouetehuis skuins agter ons woonstelgebou. Saam met ouderdom kom ook die onvermydelike…
Onderhoud met Johann Lodewyk Marais
Om op ver paaie te loop Costa André Georghiou in gesprek met Johann Lodewyk Marais oor sy jongste digbundel Diorama * * * All the arguments to prove man’s superiority cannot shatter this hard fact: in suffering the animals are our equals. Peter Singer, Australiese filosoof Johann Lodewyk Marais is op 21 Desember 1956…
Marcelle Olivier. Dit is die maand Augustus…
Nuus uit Brittanje: Dit is die maand Augustus… Dit is middel-Augustus, en hier op die Eiland het die nuwe sokkerseisoen sopas begin. En dit is werklik al wat ek daaroor te sê het. Verdere verwikkelinge is dat die goewerment die yskas leeggemaak het, die oond by die muur afgeskakel het, en gesorg het…
Nicol Stassen. Voorwoord Versindaba 2010
Desiderius Erasmus het sy uitgewer Aldus Manutius van Venesië geprys en gesê dat Manutius ewe onsterflik is as die groot wetenskaplikes en skrywers van die Renaissance. Tóg geniet min uitgewers blywende faam buiten by ‘n klein groepie boekhistorici. ‘n Handvol uitgewers soos J.L. van Schaik, Human & Rousseau en A.A. Balkema het blywende roem in…
Carina van der Walt. ‘n Digterlike inval in Barcelona
Die meeste Nederlanders hou nog vakansie in die suide van Europa: Spanje, Suid-Frankryk en Italië. Op ‘n besoek aan Barcelona laat ek my verlei deur die digter Lorca, die argitek Gaudi, die kunstenaars Dali en Picasso en die Spaanse kitaar. Sulke vertrekpunte kan tydens ‘n kort kuiertjie uitgroei tot ‘n wolk van ervarings. Wonderlik! Federico…
Onderhoud met Martina Klopper
Die digter as patoloog Louis Esterhuizen in gesprek met Martina Klopper Martina Klopper is in 1976 gebore en het grootgeword op Reitz in die Oos-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het haar B.Mus-graad in 1999 behaal by die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi in 2008 ʼn M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan…
