“ Het is geen muziek, of toch niet zoals we die kennen Het is geen gewone kunstwerken, want ze stoeien met geluid. Het is geen poëzie, maar de soundtrack ervan. Good Vibrations is de zomer in je oren, de gloed van geluid, kunst van de beste hedendaagse klankkunstenaars.” Good Vibrations, Neerpelt In die Belgiese provinsie…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Ingrid Brunkhorst Hurrell. Leemtes.
leemtes. wie sou nou kon dink dat om immigrant te wees in ‘n anderman se land, vul jou lewe met leemtes? die ironie daarvan! die onthou van dit wat was. en dit wat nou hier om jou lê. ek woon in ‘n plaserige-area. langley word beskou as die “horse capital of bc!” dus maklik om by…
Die heel-al op die punt van ‘n naald
Judasoog: ‘n Keur uit die gedigte van Johann de Lange deur Cas Vos In die Keur van gedigte het die digter self die keuring gedoen. Dis ook goed so. Dit is immers die digter se eie werk en daarom het hy die reg om te kies en te keur. Die samestelling van ‘n Keur…
Carina van der Walt. Watou – poësie oorskry grense
Watou 2010: Tussen taal en beeld, verzamelde verhalen # 2 het die afgelope naweek weer begin. Hierdie poësie- en beeldende kunstefees hou twee maande lank aan in Watou- op die grens tussen België en Frankryk. Aanvanklik was dit Poëziezomers onder leiding van die inwonende Vlaamse digter, Gwy Mandelink. Die afgelope twee jaar, na hy en…
Danie Marais.’n Ongesonde gemoed huisves ‘n kreatiewe gees?
“Nadat my eerste twee slanke digbundels verskyn het, is ek jou werklik waar in ‘n onderhoud gevra, nie of ek gaan selfmoord pleeg nie, maar wanneer. Tensy jy bereid was om jou lewe te waag – of liewer, daarvan afstand te doen – kon jy nie verwag om ernstig opgeneem te word as vroulike digter…
Leon Retief. L’inconnue de la Seine
Soos die geval is met elke rivier wat deur ‘n groot stad loop is die Seine ‘n laaste toevlug vir eensame en desperate mense wat nie verder kans sien vir die ondermaanse nie. Laat in die negentiende eeu, waarskynlik in die 1880’s, het die lewe te veel geword vir ‘n jong vrou en het sy…
Eben Venter. Dronk woorde
Strandloop net links van waar laaste soutwater dun, silwer sy oor die sand stoot en die hond se pienk tong laag en lank op soek, op soek na miskien ‘n sappige slakkie. En in jou kop perfek, volmaak, eenhonderdpersent mooi en boonop werk dit, jy wéét, want jy kan dit met jou binne-oor hoor:…
