Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud: Johannes Prins

20 September 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om hartens te roep Johannes Prins in gesprek met Louis Esterhuizen   Johannes Prins is op 30 April 1969 in Pretoria gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal die grade BPhil in Joernalistiek asook ‘n MA  in Afrikaans en Nederlands. Hy reis veral in Oos-Afrika en het Kilimandjaro uitgeklim. Hy woon later…

Read More

Onderhoud: Ester Naomi Perquin

20 September 200919 May 2011 By Marlise Joubert

“Ek is nie ’n intellektueel nie, maar ’n chaotikus”   Ester Naomi Perquin gesels met Andries Visagie oor haar digkuns   Ester Naomi Perquin werd in 1980 in Utrecht geboren, verhuisde op haar achtste naar het provinciale Zierikzee, en is sinds enkele jaren woonachtig te Rotterdam. In 2006 afgestudeerd in de richting poëzie na het…

Read More

Onderhoud: Mathews Phosa

12 September 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Die skerp punt van die spies Mathews Phosa in gesprek met Louis Esterhuizen   Nakedi Mathews Phosa is op 1 September 1952 op Nelspruit gebore. Hy het aan die Universiteit van die Noorde in die regte gestudeer en in 1981 ‘n regspraktyk op Nelspruit geopen. In 1985 het hy die land verlaat, en in 1986…

Read More

Onderhoud: Valzhyna Mort

8 September 200919 May 2011 By Versindaba

The transformation of experience Valzhyna Mort in conversation with Louis Esterhuizen & Charl-Pierre Naudé Valzhyna Mort was born in 1981 in Minsk, Belarus. Her first book, I’m as Thin as Your Eyelashes, was published in 2005 and comprised of poetry, prose and selected translations from Polish and English. She received the Crystal of Vilenica award…

Read More

Onderhoud: Cas Vos

30 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Wat oorbly is roet & ink Cas Vos in geprek oor sy nuutste digbundel Intieme afwesige, met Johann de Lange     Cas Vos is op 15 Mei 1945 in Rustenburg gebore. Hy is tans Dekaan van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria.  In 1999 ontvang hy die Andrew Murray-prys vir Die volheid daarvan…

Read More

Onderhoud: Lucie Möller

24 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Waarmerking en waarmaking Lucie Möller gesels oor haar debuut digbundel Watermerke met Marlise Joubert Lucie Möller promoveer in 1987 aan die Universiteit van Natal met ‘n proefskrif oor die inheemse tale se invloed op die naamgewing in Namibië. Vir die afgelope dertig jaar publiseer sy plaaslik en internasionaal boeke, artikels en referate oor naamgewing. Enkele titels…

Read More

Onderhoud: Carina Stander

19 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

“Ek skryf met my oë, oor die sigbare en Onsigbare.”    Carina Stander in gesprek met Marlise Joubert Carina Stander is in 1976 gebore en het op ‘n plaas in die Waterberge grootgeword. Ná ‘n honneursgraad in Beeldende Kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy twee jaar lank vir beeldhouers in Cambridge en die…

Read More

Onderhoud: Daniel Hugo

9 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

’n Minimum woorde met maksimum betekenis     Daniel Hugo gesels oor sy digbundel Die panorama in my truspieël met Louis Esterhuizen.       Daniel Hugo is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton en in Windhoek. Daarna studeer hy aan die Universiteite van Stellenbosch (BA (Hons)), Pretoria (MA) en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon