Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud. NP Van Wyk Louw

18 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Gedagtes vir ons tyd N.P. Van Wyk Louw in gesprek met Louis Esterhuizen “Dit is die tyd hierdie, ja, waarin ons moet lewe; ons moet sy probleme aanpak; niemand van vroeër kan hulle vir ons oplos nie.  Dit is gemeenplase die – hoef ons langer by hulle stil te staan? Lewe uit ‘n tradisie…dit is…

Read More

Onderhoud. Clinton V. du Plessis

17 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Brutaal genoeg om ʼn digter te kan wees … Louis Esterhuizen in gesprek met Clinton V. du Plessis     Clinton V. du Plessis publiseer verskeie dig- en kortverhaalbundels, waaronder geloofsbelydenis van ’n kluisenaar, curriculum vitae, in god’s country: no. 2–21, Tussentydse verslag, Kort van draad en Brunch met twee. Van sy werk is ook…

Read More

Onderhoud II. Danie Marais

15 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

‘n Toeris in eie land, Deel 2 Danie Marais in gesprek met Louis Esterhuizen   (Hierdie onderhoud is ʼn vervolg op Deel 1 en het steeds ook betrekking op Danie Marais se essay, “Stilte in die hof!”)     Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993…

Read More

Onderhoud I. Danie Marais

12 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

’n Toeris in eie land, Deel I Danie Marais in gesprek met Louis Esterhuizen   (Let wel: Hierdie onderhoud het betrekking op Danie Marais se essay, “Stilte in die hof!”)        Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch ’n BCom-graad met regsvakke….

Read More

Onderhoud. Marié Stander

29 March 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Blomme vir Jamestown Marié Stander in gesprek met Louis Esterhuizen     Marié Stander woon reeds die afgelope 10 jaar in die dorpie Jamestown buite Stellenbosch. As ʼn portret en figuratiewe kunstenares beeld sy mense van die dorpie uit wat haar pas kruis. Haar uitbeeldings is uiters simpatiek en empaties aangesien sy probeer om die…

Read More

Onderhoud. Koos Oosthuysen

23 March 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Om spinnerakke weg te vee … Louis Esterhuizen in gesprek met Koos Oosthuysen   Ds JC (Koos) Oosthuysen is in die Transkei gebore waar sy ouers baanbreker sendelinge van die NG Kerk was.  Hy het vir 42 jaar gedien as leraar in Xhosasprekende gemeentes van die Kaaplandse NG Kerk in Afrika wat opgeneem is in…

Read More

Onderhoud. Nuwe Stemme 4

22 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Twintig digters wat in Nuwe Stemme 4 opgeneem is, gee terugvoer op vrae deur Louis Esterhuizen   Deelnemende digters (in alfabetiese volgorde): Fourie Botha, Lewies Botha, Corné Coetzee, Jan A.F. du Plessis, Sydda Essop, Francilié Hoek, Pieter Hugo, Willem Jansen, Annie Klopper, Jannie Malan, Hennie Meyer, Heidi Papadopoulus-Pienaar, Bibi Slippers, Adél Steyn, Lou-Ann Stone, Marius Swart, André…

Read More

Onderhoud. Fanie Olivier

21 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die ontbrekende teenwoordigheid Fanie Olivier in gesprek met Marius Crous oor sy nuwe bundel apostroof   Fanie Olivier is gebore in Pretoria, word groot in die Kaap, leer skryf in Durban, studeer Regte en Afrikaans op Stellenbosch en debuteer in daai tyd met gom uit die sipres. Verdere nagraadse studie in Utrecht, Nederland en promoveer op…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)
  • Nini Bennett-Moll. Jack Unterweger en die outeursfunksie van ’n reeksmoordenaar
  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026

Nuutste kommentaar

  1. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  2. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  3. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  4. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  5. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon