Om teen die empire staande te bly Hans Pienaar in gesprek met Louis Esterhuizen Hans Pienaar het gedigte begin skryf op universiteit in die laat 1970s, maar opgehou nadat die tydskrif Vlieg, waarvan hy die redakteur was, verbied is. Teen die einde van die millennium het hy weer begin, en ‘n bundel in 2002,…
Category: Onderhoude
Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.
Onderhoud met Tom Gouws
In die teenwoordigheid van liglopers Tom Gouws in gesprek met Louis Esterhuizen Tom Gouws is ‘n wiskundige, letterkundige, onderwysspesialis, skrywer, bekroonde dramaturg (Nag van die lang messe) en digter (Diaspora, Troglodiet, Syspoor en Ligloop). Hy doseer aan die Universiteit van Potchefstroom, ook dié se Vaaldriehoekkampus, die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Noord-Wes (as…
Onderhoud met Len S. Louw
Om weer kind te kan wees … Len S. Louw in gesprek met Louis Esterhuizen Len Louw is gebore en het grootgeword op ‘n skaapplaas in Damaraland in wat toe nog Suidwes-Afrika was. Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en later ook Universiteit van die Vrystaat. In die laat tagtigs woon en…
Onderhoud met Johann Lodewyk Marais
Om op ver paaie te loop Costa André Georghiou in gesprek met Johann Lodewyk Marais oor sy jongste digbundel Diorama * * * All the arguments to prove man’s superiority cannot shatter this hard fact: in suffering the animals are our equals. Peter Singer, Australiese filosoof Johann Lodewyk Marais is op 21 Desember 1956…
Onderhoud met Martina Klopper
Die digter as patoloog Louis Esterhuizen in gesprek met Martina Klopper Martina Klopper is in 1976 gebore en het grootgeword op Reitz in die Oos-Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het haar B.Mus-graad in 1999 behaal by die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi in 2008 ʼn M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan…
Onderhoud met Kobus Lombard
Om met ‘n woordmes vlerke te kerf Louis Esterhuizen gesels met Kobus Lombard Kobus Lombard is in 1952 in Waterval-Boven gebore en het as ‘n aangenome kind – uit die Maria Klopper-kinderhuis – in Gobabis, Namibië grootgeword. Nadat hy matrikuleer in Windhoek aan die hoërskool Jan Möhr, voltooi hy sy verpligte diensplig in…
Onderhoud: Melt Myburgh
“Die plofkrag van poësie lê vir my in beeldspraak” Marius Crous gesels met Melt Myburgh wie se debuutbundel Oewerbestaan pas verskyn het. Melt Myburgh, die eertydse bekkige webmeester by SêNet, debuteer met die bundel Oewerbestaan. Tans is Melt verbonde aan die Woordfeeskantoor te Stellenbosch en hierdie paar vrae het Marius Crous…
Onderhoud. Diggesprek: Alfred Schaffer en Ronel Foster gesels oor die digkuns
Ronel Foster stel die vrae en Alfred Schaffer antwoord.
