Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud: Jelleke Wierenga

4 August 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Bloot mens is wie ek is Jelleke Wierenga in gesprek met Louis Esterhuizen Jelleke Wierenga woon op Montagu in die Wes-Kaap. Sy het die graad B.A. (Hons.) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal. Sy is ‘n vryskut-taalpraktisyn en doen onder meer kopieskryfwerk, vertalings, boekredigering en boekuitleg. Sy het voorheen by Beeld, Sarie, Juta en die…

Read More

Onderhoud: Miriam Van hee

26 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

‘n Mymerende verset teen verganklikheid Miriam Van hee in gesprek met Louis Esterhuizen Miriam Van hee (Gent, 16 Augustus 1952) het in Gent en Oostakker grootgeword. Vanweë haar studies in Slawiese tale werk sy tans as dosent by die Hoger Instituut voor Vertalers en Tolken in Antwerpen. Digters wie se werk sy reeds na Nederlands…

Read More

Onderhoud: Marlene van Niekerk

4 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Met buskruit en salpeter Marlene van Niekerk in gesprek met Louis Esterhuizen   Marlene van Niekerk Marlene van Niekerk is die skrywer van twee digbundels Sprokkelster (1977) en Groenstaar (1983), een bundel kortverhale, Die vrou wat haar verkyker vergeet het (1992), en twee romans Triomf (1994) en Agaat (2004). Sy is tans verantwoordelik vir die…

Read More

Onderhoud: Hans Ester

3 July 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om met begrip te kan kyk Dr. Hans Ester in gesprek met Louis Esterhuizen     Hans Ester is gebore in 1946 in Utrecht. Hy besoek die Gereformeerde Burgerskool, sowel as die hoërskool, in Utrecht en bestudeer daarna Duits, Afrikaans en Teologie in Amsterdam, Johannesburg en Tübingen. Hy promoveer in 1975 aan die Universiteit van…

Read More

Onderhoud: Lina Spies

27 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vraaggesprek met de Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies  door Hans Ester  (Hierdie onderhoud verskyn ook in die somer-uitgawe van die tydskrif BEWEGING.) De Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies werd in 1939 geboren. Zij groeide op in de toenmalige Oranje-Vrystaat en studeerde Afrikaans en Nederlands in het idyllische Stellenbosch. Een verblijf van twee jaar in Amsterdam (studie aan de…

Read More

Onderhoud: Johann de Lange

13 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om met ’n eie kompas te skryf Johann de Lange in gesprek met Louis Esterhuizen     Johann de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore. Hy debuteer in 1982 met die digbundel Akwarelle van die dors waarvoor hy in 1983 die Ingrid Jonker-prys ontvang. Vir sy bundel Wordende naak (1988) ontvang hy…

Read More

Onderhoud: HP van Coller

2 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vertaling maak jou nederig HP van Coller in gesprek met Louis Esterhuizen           Hendrik Petrus van Coller is op 24 Maart 1949 in Pretoria gebore. Tans is hy  uitstaande professor en hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die UV.  Hy is  lid van verskeie nasionale en internasionale…

Read More

Onderhoud: Antjie Krog

23 May 20095 September 2011 By Marlise Joubert

‘n Sterk letterkunde bestaan nie in fluff nie Antjie Krog in gesprek met Louis Esterhuizen    Antjie Krog is digter, joernalis en Buitengewone Professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het elf Afrikaanse digbundels en twee bundels kinderverse gepubliseer. Haar twee nie-fiksie-werke, Country of my skull (1998) en A change of tongue (2003), verskyn in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)
  • Nini Bennett-Moll. Jack Unterweger en die outeursfunksie van ’n reeksmoordenaar
  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026

Nuutste kommentaar

  1. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  2. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  3. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  4. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  5. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon